Home Search

site - search results

If you're not happy with the results, please do another search

Streek vir streek vergader Graan SA met bykans 1 100 produsente

In ’n land so ryk aan landbouhulpbronne soos Suid-Afrika, is die verbintenis tussen plaaslike produsente en die organisasies wat hulle ondersteun en verteenwoordig van kardinale belang vir die welvaart van die landbousektor. Graan SA, ’n produsente-organisasie wat aan sy lede behoort, het ’n byna twee...

Weerprofeet ’n held in baie se oë

April se held: Johan van den Berg Môre se weer en môre se reën bepaal baie produsente se aksies – en welvaart. Produsente wil weet hoe die seisoen gaan uitdraai, want hulle beplan en bestuur daarvolgens. As landbouweerkundige het Johan van den Berg baie jare...

KUNSMISPRYSE DAAL, maar is steeds nie laag

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verande­ring – veral ’n prysverhoging – winsgewendheid drasties kan beïnvloed. Die feit dat Suid-Afrika ’n netto invoerder van...

Verbeter jou GRAANBEMARKING hierdie seisoen: Deel 2

18/03/2024 Risikobestuur kan ’n uitdagende taak wees, veral wanneer markte oorheers word deur wisselvalligheid en gepaardgaande onsekerheid. In die vorige graanmark-oorsig (SA Graan/Grain Maart 2024) is markinstrumente in diepte bespreek, maar hoe kan hierdie instrumente in ’n bemarkingstrategie toegepas word om nie net ’n produsent...

Brasilië se graanrewolusie: ’n verhaal van innovasie en volharding

Dit is geen geheim dat die internasionale graanmark hoogs mededingend is nie – en Suid-Afrikaanse produsente is nie immuun teen hierdie werklikheid nie. Om in die globale graanmark mede­dingend te bly, is dit noodsaaklik vir plaaslike produsente om die faktore te verstaan wat aanleiding...

Are your farmworkers trained in the responsible use of pesticides?

Crop protection is a vital pillar in the continuous pursuit of our producers to provide enough food for the growing population, but it should not pose a risk to human health or the environment. That is why it is so important that everyone who...

Knelpunte in die bedrywe GOED DEURGETRAP

Verskeie belangrike bedryfsaangeleenthede is tydens die jaarlikse wegbreeksessies by Kongres 2024 bespreek. Hier volg punte wat vir die SA Graan/Grain-redaksie uitgestaan het. Mielies Uitvoere: Gegewe die huidige infrastruktuur en kapasiteit, doen Suid-Afrika baie goed as dit kom by uitvoere, maar dit kan verbeter met beter infrastruktuur...

GRAAN SA-HEFFING gee produsente ’n plek om die tafel

In 2023 het Graan SA ’n heffingsinkomste van R31,5 miljoen gerapporteer, wat R1,6 miljoen meer is as waarvoor daar begroot is. Die finansiële bydrae verteenwoordig slegs 30% van die nasionale oes, maar wel 70% van die graanprodusente in die land. Volgens Richard Krige, visevoorsiter van...

Dit gaan goed met Graan SA, sê nuwe HUB

Met dr Tobias Doyer se toetrede as nuwe HUB van­ Graan SA vroeg in Februarie vanjaar, wou SA Graan/Grain by hom uitvind wat sy indrukke van die Kongres en die organisasie as ’n geheel is. So tussen die sessies deur en met ’n koffie in...

KONGRES 2024 – ’n boer maak mos ’n plan

Graan SA se 2024-kongres, ’n deurslaggewende gebeurtenis in die landbousektor, het vanjaar gevra: “Wat laat produsente snags wakker lê?” En die algehele fokus was daarop dat ons … planmakers is! Kongres het gedien as ’n uitstekende platform vir Graan SA-lede, belanghebbendes, beleidmakers, navorsers en...

ARTICLES

Verken gereeld jou lande

Onvoorspelbare weersomstandighede maak dit al hoe moeiliker om te boer. Hierdie veranderende weer­patrone het ’n ingrypende invloed op gewasproduksie. Dink aan daardie koue, nat...