Home SPONSORED CONTENT

SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

Insetkoste – die waarde lê in grondchemie

’n Onlangse gesamentlike mediavrystelling deur Graan SA en Fertasa het ’n duidelike en belangrike boodskap aan die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap gerig: Insetkoste, veral kunsmis en brandstof, is onder druk en produsente moet waak teen ongeregverdigde...

Versterk opbrengspotensiaal van die wortels af

Mikorisa is ’n swam wat in ’n natuurlike samewerkingsverhouding (simbiose) met die plantwortel leef. Die mikorisa in EndoPrime® SC ontwikkel swamdrade, bekend as hifes, wat addisionele grondvolume binnedring waar die gewas se wortels nie...

Protecting South Africa’s harvest: why lubrication matters more than ever

A narrow planting window, an unexpected weather pattern, or a critical breakdown during harvest can have significant consequences for productivity and profitability. While factors such as rainfall, soil quality, and commodity prices often dominate...

ʼn Geïntegreerde bedryfstelsel vir deeglike finansiële ontledings

Wanneer ’n verbouingstelsel finansieel ontleed word moet faktore soos insetkoste, kapitaal, risiko en kontantvloei oorweeg word. Die wisselwerking tussen dié faktore kan verskil afhangend van die verbouingstelsel wat ontleed word. Twee voorbeelde in hierdie verband...

Verbind tot die optimalisering van boerderybedrywighede

Van hoëprestasiesmeermiddels en kommersiële grootmaatbrandstof tot LPG (vloeibare petroleumgas), sonkrag en vlootbestuur – ons bevorder plaasproduktiwiteit landswyd in Suid-Afrika. Landbouers is die ruggraat van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Hulle werk onverpoosd om gemeenskappe te voed, die...

Insetkoste – die waarde lê in grondchemie

Die onlangse gesamentlike mediavrystelling deur Graan SA en FERTASA het ’n duidelike en belangrike boodskap aan die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap gerig: Insetkoste, veral kunsmis en brandstof, is onder druk en produsente moet waak teen ongeregverdigde...

KI ontsluit nuwe geleenthede vir landbou

Kunsmatige intelligensie (KI) word beskou as die volgende revolusionêre konsep (na die koms van die internet) wat die manier waarop ons besigheid doen dramaties gaan verander. KI is reeds in 1956 die eerste keer...

“Staygreen”: Die wetenskap agter mielies wat langer groen bly

In moderne mielieproduksie is mielies se vermoë om langer groen te bly nie net ’n visuele verskynsel nie – dit is inderwaarheid ’n meetbare voordeel en teken van ’n gesonde mielieplant. Deur te verstaan...

Staygreen in maize: the science behind the term

In modern maize production, staying green isn’t just a visual cue – it’s a measurable advantage and sign of a healthy, powerful crop. Understanding how genetics, physiology, and crop management interact to preserve staygreen...

Voorspel jou kuilvoer se snyvenster só

Mieliekuilvoer is die belangrikste deel van ’n gebalanseerde voerkraal- of melkeryrantsoen. Die stysel in mieliekuilvoer is die energiebron van die rantsoen en ook die goedkoopste vorm van stysel. Van die belangrikste faktore vir kuilvoer van...

LATEST EDITION