Planning is key

With a competition record of 5,12 t/ha, Clinton Frey from Winterton was crowned the winner in the category for soybeans in KwaZulu-Natal in the 2020 Grain SA Grow for Gold National Yield Competition with...

Growing groundnuts aflatoxin-free

The groundnut or peanut (Arachis hypogaea L.) is an important food and fodder crop in the farming systems of developing countries. The seed is high in oil (close to 50% for many varieties) and...

Chemiese vereistes vir landboukalk

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in same­werking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Die reeks sal uiteindelik uit twaalf artikels bestaan. Hierdie is die...

Wurmplae wat kan pla

Water is ’n lewegewende element waarsonder geen organisme op aarde kan bestaan nie. Wanneer water egter aan sekere temperature gekoppel word, kan dit tot landbouplae lei. Dis alombekend dat weerpatrone plantpeste se voorkoms en...

Grondbone: Dit gaan oor graad en verbruik

18/01/2021 Alhoewel die grondboonmark relatief klein in verhouding met ander grane en oliesade is, is dit ’n besonder komplekse mark. Die verskillende grade en kwaliteit asook die spesifieke aanwending daarvan maak die mark inge­wikkeld. Die verskillende...

Planters wat wérk in die Wes-Kaap

‘n Planter is een van die belangrikste implemente – indien nie dié belang­rikste – op enige saaiplaas, ongeag of die produsent koring, kanola, gars, hawer, mielies of sojabone verbou. As die planter reg werk, is...

Ekonomiese aanwysers en insetprysbewegings in 2020

Die COVID-19-pandemie het 2020 ook op die ekonomiese front laat wipplank ry. Oor ’n jaartyd­perk gesien, staan veral skerp dalings in die ruolieprys en die on­bestendigheid van die wisselkoers uit. Die Brent-ruolieprys het vanaf Oktober...

Koringaanbod styg terwyl vraag krimp

16/11/2020 Die 2020/2021-produksieseisoen het aangebreek en stropers dreun die wêreld vol. Graan SA het in middel November die maandelikse oesstatusvraelys uitge­stuur. Hierdie artikel gee inligting oor die huidige wintergraanoesstatus en die beskikbare markinligting tot en...

Grondstruktuur belangrik vir beter produksie

Fertasa se grondsuurheidwerksgroep* in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Die reeks sal uiteindelik uit twaalf artikels bestaan. Hierdie is die...

Documenting DNA is vital for future research

Fungi are an extremely diverse and abundant group of microbes. They are eukaryotic and don’t possess chlorophyll like plants. They get their food by decomposing matter or consuming off their hosts as parasites. Reproduction happens...

LATEST EDITION