Insetkoste steeds ’n klip in die skoen vir produsente
Met beplanning agter die rug en planters in die grond, het die 2023/2024-produksieseisoen in alle erns afgeskop. In hierdie seisoen is die ligpunt dat kunsmispryse vanaf Oktober 2022 teen ’n sterk afwaartse tendens verhandel...
Kan voëlgriep graanmarkte affekteer?
13/10/2023
In die graan- en oliesaadmarkte is veevoer een van die grootste rolspelers binne die vraagspektrum. Dit is dus belangrik dat die graanmarkte voortdurend nou met die veevoermark saamwerk.
Sojaboonoliekoek en veral geelmielies word grotendeels gebruik...
Die bitter en soet van SA se sorghummark
06/09/2023
Sorghum, ’n nisgewas in Suid-Afrika, bied talle voordele: dit is ’n glutenvrye, nie-GMO- (geneties gemodifiseerde organisme), voedsame graankos wat propvol dieetvesel is, vertering aanhelp en ’n gesonde dieet bevorder. Dit is ook voordelig vir...
Hoër olieprys en swakker wisselkoers maak vuur onder dieselprys
Vir die maand van Augustus 2023 het oliepryse gemiddeld teen $85,13/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir September 2023. Die basiese brandstofprys het in September na R14,97 gestyg vanaf...
Dié faktore kan bemarking van kanola raak
03/08/2023
Die vooruitsig vir die komende wintergraanbemarkingsjaar is steeds vir ’n goeie kanola-, gars- en koringoes – ten spyte van ’n produksieseisoen wat ’n paar onverwagse draaie geneem het.
Ook het die graanmarkte oor die laaste...
Protokolle vir uitvoer na China
Om te kom by die uitvoer van Suid-Afrikaanse mielies na China was ’n lang pad. In 2014, na die proses al etlike jare vantevore begin is, is die uitvoerprotokol tussen die twee regerings onderteken....
Chemiepryse: Internasionaal lyk die prentjie beter
Suid-Afrika se landbouchemiebedryf is 100% afhanklik van invoere om aan die plaaslike vraag te voldoen. Die wêreld se waardekettings is onlangs omvergegooi deur die Covid-pandemie.
Net toe die situasie aan die verbeter was, het Rusland...
Maak besproeiingsmielies meer geld as vroeër jare?
Suid-Afrika se landbousektor het oor die laaste paar jaar relatief konstante groei getoon. Die land se graanbedryf is ’n goeie voorbeeld van hoe landbou floreer, met onlangse produksiejare wat gepaard gegaan het met goeie...
Die markdinamika van sojabone:China vs Brasilië en die VSA
11/07/2023
In die afgelope drie jaar het sojabone toenemend bekend geraak as ’n alternatiewe somergraangewas. Wêreldproduksie het sedert die 2021/2022-produksiejaar reeds met 13% gestyg vanaf 356,50 miljoen ton na 402,30 miljoen ton.
Alhoewel die globale produksie...
Trekker- en stroperverkope vertoon weer goed
Insette bly ’n klip in die skoen vir alle produsente, met min maniere waarop hulle teen hierdie veranderlike kan verskans. Daar is geen ander genade as om maar op te dok sodat die volgende...