Graan SA hof toe oor Sojaboondifferensiaal
Die geskil tussen Graan SA en die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) oor die berekening van sojaboonliggingsdifferensiale het nou ’n regsaak geword. Graan SA het ’n interdik-
aansoek teen die JSE se besluit gebring om die model...
SACTA haal steeds ASEM na tien jaar
Op 19 Augustus het Graan SA en ander belangrike rolspelers in die Suid-Afrikaanse landbousektor die tienjaarviering van die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap (SACTA) bygewoon tydens die jaarvergadering, oftewel ASEM (annual stakeholder engagement meeting). Die...
EU regulations open the door for NEW BREEDING TECHNIQUES
Plant breeding methods have been changing since the domesti-
cation of the first crops. From visual selection of plants with desired traits, to using molecular markers for more efficient screening, breeders are continually exploring techniques...
Produsente hou nie net koskaste vol nie – hulle ontwikkel ook wiskundige talent
Die woord “wiskunde” ontlok gemengde gevoelens by vele mense. Sommige onthou dit as ’n vak vol uitdagings, terwyl ander dit as ’n noodsaaklike hulpmiddel vir die lewe beskou. Ongelukkig bestaan daar steeds die stereotipering...
WATER uit ’n gemeenskap se hart
Die ware krag van ’n gemeenskap lê nie in wat elke geslag vir homself opbou nie, maar in wat geslagte vir mekaar nalaat.
Dit is hierdie gees van omgee wat die verhaal van Kosmos Aftreeoord...
Produsente vergoed vir hulp ná Wes-Kaapse vloede
Toe swaar storms en vloede die Wes-Kaap in Mei getref het, het produsente in verskeie gebiede nie net hul eie skade begin herstel nie, maar ook hulpbronne beskikbaar gestel om noodherstelwerk aan openbare infrastruktuur...
Groei begin waar nuuskierigheid, water en goeie mense bymekaarkom
Vir Pieter Nortje is boerdery nie ’n bestemming nie, maar ’n voortdurende reis om beter te doen. Hy praat met dieselfde entoesiasme oor grond, water, ’n goeie plaasbestuur-
der en ’n nuwe produksiepraktyk as oor...
’n Produsent wat aanhou bou – aan grond, mense en die volgende geslag
Van 100 ha huurgrond in Limpopo tot ’n gevestigde graanboerdery in die Oos-Vrystaat: Henk Michau se boerderypad is een van aanhou probeer, aanpas en weer opstaan. As finalis in Graan SA se Graanprodusent van...
Waar grondgesondheid, presisie en passie saam groei
Vir Neethling Dippenaar van Swellendam lê die kern van ’n suksesvolle graanboerdery nie in ’n enkele kultivar, tegnologie of groot besluit nie. Dit lê in die vermoë om oor jare ’n stelsel te bou...
Weather and climate outlooks for the 2026/2027 SUMMER SEASON
Weather and climate outlooks are becoming increasingly important for the grain industry, not because it provides perfect predictions, but because it helps producers, advisers, and agribusinesses to manage risk. For summer grain producers, seasonal...















