Proaktiewe maatreëls kan impak VAN HOËR DIESELPRYSE VERSAG
Gedurende die 2024-produksieseisoen moes Suid-Afrikaanse produsente besonder uitdagende toestande trotseer. Stygende dieselkoste het beklemtoon dat brandstof nie net trekkers en besproeiingstelsels aandryf nie, maar ook die landbou-ekonomie van Suid-Afrika onderhou. Inisiatiewe soos die dieselkorting...
PRODUSENTEGIDS: kanolasaadpryse vir 2025
Die Suid-Afrikaanse kanolabedryf het ’n betekenisvolle mylpaal bereik met die 2023-produksieseisoen wat ’n rekord-oes van 294 000 ton opgelewer het; ’n toename van 25% vanaf die vorige jaar. Kanola-opbrengs toon ook belowende groei. Wanneer...
Só het KANOLAKULTIVARS in 2024 presteer
In 2024 is proewe by vyf lokaliteite in die Swartland en Suid-Kaap aangeplant. By Langgewens- en Tygerhoek-navorsingsplase is twee saaidatumproewe en ’n eliteproef ingesluit. Altesaam
18 kultivars is getoets: drie konvensionele, agt Cl- (Clearfield, imasamoks-tolerant),...
HOE EFFEKTIEF IS DIE teling-en-tegnologieheffing op sojabone?
Tydens Graan SA se Kongres in Maart 2024 is besluit om voort te gaan met die teling-en-tegnologieheffing, oftewel die SACTA-heffing soos die meeste mense dit ken. Dié heffing
het einde Februarie 2024 sy sesde bestaansjaar...
Ekonomiese wonde kan vanjaar verdiep
13/01/2025
Die wêreldekonomie word toenemend deur intense politieke en ekonomiese konflikte getref, en die skeiding tussen die wêreld se groot ekonomiese moondhede verdiep. Baie makro-ekonome waarsku dat die era van globalisering besig is om te...
Ekonomiese aanwysers en prysbewegings in 2024
2024 se ekonomiese landskap is gekenmerk deur voortdurende skommelinge in sleutelaanwysers wat ’n direkte impak het op die landbousektor en breër ekonomie. Van produksie- en verbruikersprysindekse tot wisselkoerse, rentekoerse en internasionale ruoliepryse – al...
Hoeveel dra produsente by tot VERBRUIKERSPRYSE?
14/11/2024
In die wêreldekonomie word die rakprys van huishoudelike goedere soos sonneblomolie, brood en mieliemeel beïnvloed deur ’n komplekse web van faktore – wisselkoerse, produksiekoste, vervoer, arbeid, energiekoste en markaanvraag. As die primêre bron van...
Hoe beïnvloed uiterste WEERVERSKYNSELS globale graanmarkte?
5 Junie 2024 –
Hittegolwe, droogte, vloede, orkane, rukwinde, haelstorms, sneeu. Hierdie is maar net ’n paar woorde wat gebruik kan word om globale weerstoestande in die eerste helfte van 2024 te beskryf. Wêreldwyd word...
Bestuur die graanmarkte: ’n gids tot instrumente en strategieë
12 Februarie 2024 –
Deel 1
In die dinamiese wêreld van landbou is doeltreffende bestuur in die graanmarkte uiters belangrik vir produsente om nie net risiko’s te versag nie, maar ook om opbrengste te optimaliseer. Hierdie...
Protokolle vir uitvoer na China
4 September 2023 – Om te kom by die uitvoer van Suid-Afrikaanse mielies na China was ’n lang pad. In 2014, na die proses al etlike jare vantevore begin is, is die uitvoerprotokol tussen...