Insect rearing on artificial diets

The mass rearing of insect pests was and still continues to be an important part of agricultural research. ‘Reared insects’ refers to insects that are bred and maintained in the laboratory in contrast to those...

Rekordverbruik van sojabone in die kollig

Dit is nie ’n geheim dat die Suid-Afrikaanse oliesademark die afgelope paar jaar aansienlik verander het nie. Die sojaboonmark is een van die wat die meeste gegroei het, aanvanklik eers aan die produksiekant en...

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 1: Impak op die hoeveelheid oorblywende residu’s en beskikbaarheid van voedingstowwe in die deklaag Die Swartland beskik oor ’n Mediterreense klimaat met 80% van die jaarlikse reënval wat tussen April en September voorkom (Agenbag,...

Aanvullende lekke vir weidende herkouers

Groot dele van Suid-Afrika bestaan uit veld wat deur plaasvee en wild benut word. Daar kom heelwat verskille voor in die samestelling en bedekking van veld. Alhoewel daar min wetenskaplike bewyse bestaan vir noemenswaardige...

Annual soybean crop quality under scrutiny

Soybeans are the most important oilseed crop produced in South Africa, driven mainly by the demand for protein feed (in this case soybean oilcake) from the animal feed industry. Of the 1,31 million tons of...

A novel study: Biological suppression of wheat stem rust

There are three rust diseases of wheat, namely stem rust (Puccinia graminis), leaf rust (Puccinia tritici) and stripe rust (Puccinia striiformis), with stem rust being the most devastating. It is one of the most...

Verstaan en hanteer jou grond beter

Produsente moet ’n kopskuif maak en besef dat grond ten eerste biologies van aard is. Die fisiese en chemiese samestelling daarvan is nie altyd die belangrikste nie. Grond is eerder ’n lewendige, interaktiewe en...

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 2: Witmielies Die eerste gedeelte van dié reeks het in die Junie-uitgawe van SA Graan/Grain verskyn en het gehandel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademarkte. Deel...

Landbouchemiese prys­tendense onder die loep… Hoe het dit jou geraak?

In die Wes-Kaap kan landbouchemikalieë tussen 16% en 20% van ’n koringprodusent se lopende produksiekosterekening uitmaak, terwyl dit in sekere dele van die somergewasproduserende dele minder as 5% uitmaak. Produksiepraktyke soos geenbewerking asook die...

12|06|2019Oliesaadprodukte: Waarde en geleenthede

Die internasionale handel speel ’n kardinale rol in enige land se ekonomie en dit dra grootliks by tot die vloei van buitelandse valuta in en uit die land. Indien die uitvoere meer as die...

LATEST EDITION