Home INPUT & PRODUCTION

INPUT & PRODUCTION

Jou spilpunt werk, maar werk jou grond saam?

Spilpunte is ’n sigbare teken van besproei­ing: Water is beskikbaar, infrastruktuur is geïnstalleer en daar is ’n verwagting van hoër en meer betroubare opbrengste. Wat gebeur egter as die grootste beperking nie die waterbron...

Hoe om ’n SPILPUNT-SPUITPAKKET te kies

Daar is internasionaal drie hoofstroomvervaardigers van spilpuntspuite, naamlik Nelson, Senninger en Komet. Elke vervaardiger bied ’n verskeidenheid spuit­tipes wat wissel van statiese spuite tot spuite met roterende sproeiplate asook spuite met vrybewe­gende sproeiplate. Verstaan eers...

Van rivier tot wortelsone en terug: waterkwaliteit onder die loep

Met elke millimeter besproeiingswater wat op ’n land toegedien word, word opgeloste soute en ander chemiese bestanddele ook aangevoer. Om die geskiktheid van besproeiingswater te beoor- deel, is dit daarom nie voldoende om bloot na...

Cercospora leaf blight and purple seed stain – recognising the risk

Soybean is affected by several Cercospora diseases worldwide, with Cercospora leaf blight (CLB) and purple seed stain (PSS) being the two main Cercospora-associated problems affecting production in South Africa. An important challenge with these...

Die rotasie-effek van katoen

Hierdie artikel is ’n gevallestudie oor insetkoste, marges en opbrengs op kapitaal in katoenrotasies. Besluit wat om te plant Wanneer produsente beplan vir ’n nuwe seisoen, kyk hulle dikwels na vorige seisoene se produksiekoste en -begrotings....

Strategies fiks, takties rats wanneer El Niño die reëls verander

Lank voordat die eerste saad in die grond geplaas word, is ’n graanprodusent reeds besig om besluite te neem. Watter gewas en kultivar moet geplant word? Hoeveel grondvog is beskikbaar? Wat is die verwagte...

Kan stikstofbemesting op mielies besnoei word?

As wêreldgebeure die prys van ’n uiters be-langrike inset soos stikstof­kunsmis ver­hoog, word die vraag onwillekeurig ge­vra of die toedieningspeil daarvan op mielies nie verlaag kan word sonder om die graan­op­brengs te benadeel nie....

Plantdiepte en oorplant in perspektief

Gegewe die feit dat die El Niño-verskynsel reeds ’n groot impak op wêreldwye weerpatrone het, moet gewasverbou­ing in die komende jaar met omsig­tigheid benader word. Die meeste gebiede spring weg met bó normale vog...

An overview on fall armyworm

Abiotic (drought, temperature, salinity, and alkalinity) and biotic (weeds, diseases, and insects) factors affect sorghum production leading to poor production and productivity due to their impact on the growth and health of the sorghum...

Grain sorghum diseases: lessons from three growing seasons

Disease surveys provide an opportunity to look beyond individual fields and production seasons to build a broader picture of the diseases affecting grain sorghum production. Over three years (2023 to 2025), sorghum fields across...

LATEST EDITION