Home FOCUS ON: INTEGRATED PEST CONTROL

FOCUS ON: INTEGRATED PEST CONTROL

Bestuur onkruidsade só tydens die oesproses – Deel 1

Die aanvaarding van bewaringsboerdery en minimumbewerkingspraktykte in veranderende klimaatstoestande is wêreldwyd besig om veld onder produsente te wen. Suid-Afrika is nie uniek in die benadering tot die aanvaarding van hierdie praktyke nie. Resultate toon dat...

Managing the local risk of fall armyworm infestation in maize

The fall armyworm (Spodoptera frugiperda) has now been present in South Africa for three cropping seasons. This pest has its origin in the tropical and sub-tropical areas of South America and the most southern...

Volhoubare gewasproduksie deur grondverbetering

Vrugbare grond is die basis vir gesonde plante met ’n hoë gebruikswaarde. Die doelwitte van ’n grondverbeteringstrategie sal die volgende insluit: Die volhoubare verhoging van die nettoboerdery-inkomste per eenheid. Dit beteken dat óf die inkomste...

Say it before you spray it

There has been several unfortunate incidents in South Africa in the past two years where large colonies of bees were tragically lost due to pesticide use. In response to these events, various industry experts were...

Riglyne vir die oprigting en bestuur van plaagdoderstore op plase

Elke plaas in Suid-Afrika maak gebruik van plaagdoders, hetsy sintetiese, natuurlike, biologiese of selfs organiese plaagdoders. Sulke middels wat as landboumiddels in die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet Nr. 36...

Klop plaagdoderweerstand met slim planne

Baie mense is skepties oor Charles Darwin se ewolusie­teorie, maar daar steek ernstige wetenskaplike waarheid in. Organismes het deur millennia ontwikkel en gedurig aangepas by veranderende omstandighede. Mense interpreteer dikwels Darwin se teorie verkeerd,...

A look at integrated pest management

Pest management is only one aspect of overall crop production that needs to be considered by a grower. It cannot be considered on its own – overall management of the crop by the grower...

Towards a better understanding of entomopathogens for insect biocontrol

Insects are prone to infection by various microbes, termed entomopathogens (from the Greek: Entomon = insects and pathos = suffering). These disease-causing entities contribute to the suppression of insect pests through not only natural infection,...

Aalwurmbeheer op eenjarige gewasse: Is dit regtig nodig?

Die spreekwoord “groot gif in klein pakkies” is die perfekte beskrywing vir aalwurms. Plantparasitiese aalwurms is inderdaad een van die groot skobbejakke tussen die grondorganismes. Hulle is skelm (’n mens kom altyd te laat agter...

Update on wheat rusts in South Africa

Wheat rusts are fungal diseases that primarily infect the leaves and stems of wheat. There are three types of rust diseases (stem rust, leaf rust and stripe rust) which commonly occur on wheat worldwide. All...
- Advertisement -

 

LATEST NEWS

MUST READ