VSA-ervaring goed vir jong produsente
Al hoe meer jong Suid-Afrikaners sprei hulle vlerke op soek na werksgeleenthede oorsee. Dit is veral in Amerika waar daar in landbou vele geleenthede is.
So vertel Dillon de Vries, ’n jongman van Secunda, wat...
Skills training gains traction
Vocational training and artisan development are often overlooked by students and parents who contend that the academic route offers better prospects for the future.
With the current focus on strengthening agricultural value chains and investing...
Broodkoring – nuwe kultivars vrygestel
Die volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse koringbedryf word deur ’n aantal faktore bepaal. Een hiervan is die beskikbaarheid van koringkultivars wat agronomies goed presteer en terselfdertyd voldoen aan die kwaliteitsvereistes van die graanbedryf ten opsigte...
Graan SA reageer op BFAP-verslag
Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) het onlangs sy Suid-Afrikaanse basislyn-landbouvooruitsigte vir die tydperk 2020 tot 2029 voorgelê, met ’n uitgebreide opsomming van die landbousektor en hoe dit na verwagting sal groei.
Dr Tracy...
Agriculture can change SA
To state that Johan Kriel, former development coordinator of the Grain SA Farmer Development Programme, has a heart for agriculture, is an understatement. Agriculture is his life. After having to sell their family farm...
Nuwe stikstofnorme vir die Wes-Kaap
Bewaringslandboupraktyke het die algemene voorkoms van die graanproduserende streke in die Wes-Kaap radikaal verander. Geploegde kampe het plek gemaak vir stoppellande waar grond minimaal versteur word.
Hierdie kopskuif – en die neiging om stoppel te...
Dis beter buite die stadspoorte
January 2015
Beste Grootneef
Voorspoed ou Neef, op 2015! Mag dit elke Vrydagmiddag ná tjailatyd reën.
Hier oor die Feesdae het ons by die familie in die groot stad gaan kuier. Kyk, dáár is darem vir jou...
2015 filled with challenges
January 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
The December holiday period for me is a time of reflection on where I am with regard to various aspects of my life and to take a view of...
Witgeverfde steenkool
February 2015
Beste Grootneef
Kyk, ‘n melkkoei het mos ‘n gewoonte om elke keer op dieselfde plek in ‘n stal te loop staan. Dis nou voor die dae van fênsie melkerye en sirkelwiele waar ‘n koei haar maar...
Reeds uit die wegspringblokke
February 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Die jaar het afgeskop en is volstoom aan die gang. Ons spanne is besig met streeksvergaderings in die veld om inligting te deel en die gemoedstemming op grondvlak te...