Hulle het gekom, gesien en hul 2020 Agrivisie gevind

Die heel eerste NAMPO Virtueel het weer eens die veerkragtigheid van die landbousektor bewys. Om aan te pas by die veranderinge wat die COVID-19-pandemie teweeggebring het en deur nuwe tegnologie in te span, het...

Grain SA still giving recognition where it is due

Entries for the Grain SA Farmer Development Programme’s Farmer of the Year awards already opened at the beginning of the year and even amidst the 2020 lockdown and the cancellation of several agricultural events,...

Farmers are the heartbeat of our nation

Being a farmer in South Africa has to be one of the hardest professions. The challenges farmers go through are overwhelming, to say the least. Their host of problems include farm safety, infrastructure, access...

Nuut op die Hoofbestuur

Tydens die jaarlikse Kongres op 4 en 5 Maart 2020 met die tema “Boere dra by/Farmers contribute”, is drie nuwe Graan SA-hoofbestuurslede verkies. Leer meer oor dié drie produsente: Janes Barnard van Streek 21 Janes Barnard...

Omgeeharte in landbou maak ’n verskil

Die media word sedert Maart vanjaar oorheers deur die impak van die koronavirus. Hoewel die fokus in die media op die feite van die COVID-19-pandemie is – soos die getal positiewe gevalle en sterftes...

NAMPO 2020 gaan virtueel

Die NAMPO Oesdag, wat landbou al amper vir ses dekades bymekaarbring, moes ongelukkig vir die eerste keer in die geskiedenis gekanselleer word weens die COVID-19-pandemie. Die Oesdag is met die uitbreek van die pandemie...

Groter rol vir dr Marinda in landbounavorsing

Dr Marinda Visser het al diep spore in landbounavorsing getrap. Hoewel sy sedert Mei 2020 ’n opwindende nuwe pos by die Universiteit van Pretoria (UP) beklee, is haar verbintenis met Graan SA geensins verbreek...

Nuwe kompetisie laat jou groei vir goud

Graan SA se Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie het graanprodusente van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Produsente kan in verskillende kategorieë, waaronder droëland en besproeiing, meeding. Die kompetisie word opgedeel in streek- en nasionale...

Groen is steeds ’n wenkleur…

Die opgewondenheid was tasbaar toe die dreuning van ’n droom uiteindelik op die plaas Klipdrift gehoor kon word. Andries van der Pohl, die 2019 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die...

Nixtamalisation adds value for maize farmers

Nixtamalisation is a process of preparing maize in an alkaline solution, followed by washing and grinding to produce a dough called masa of which a variety of products can be made. As a result...
- Advertisement -

 

LATEST NEWS

MUST READ