Bioinformatics: Harnessing the power of genetic data

The revitalisation of the wheat industry in South Africa is high on the priority list of many role-players in the industry and one avenue to expedite this is through focused scientific research. During the first...

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 1: Impak op die hoeveelheid oorblywende residu’s en beskikbaarheid van voedingstowwe in die deklaag Die Swartland beskik oor ’n Mediterreense klimaat met 80% van die jaarlikse reënval wat tussen April en September voorkom (Agenbag,...

Agricultural lime and commercialisation of small-scale farmers

One of the greatest opportunities to grow agricultural production, reduce unemployment and accomplish true economic empowerment, lies in the commercialisation of small-scale and subsistence farmers in South Africa. The majority of South Africans are...

Fertasa hou 59ste kongres

Die Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) het gedurende April hul jaarlikse kongres op Stellenbosch gehou. Sprekers van oor ’n wye spektrum het meestal oor regulatoriese aspekte gepraat wat kunsmisspesifiek is, maar ook die...

Media beleef sukses van KZN- en Oos-Kaap-projekte eerstehands

Ontwikkelende landbou en sy boere lê my baie na aan die hart. Ongeveer vyf jaar gelede het ek vir die eerste keer kennis gemaak met Graan SA se “From Subsistence to Abundance”-ontwikkelingsprogram. Ek onthou soos...

Waar is die middel?

Twee van ons jongmense in landbou wat by Agri SA werksaam is, Mihlali Xhala en Jolanda Andrag, skryf nou die dag aan president Ramaphosa dat hy asseblief moet help om weer die “middel van...

Opportunities and hard work go hand in hand

A true mentor is not someone who helps you with every aspect, but someone who teaches you skills that can help you lead your life independently. If there is one thing that Grain SA’s...

Spandeer tyd; maak trekkersomme en spaar

August 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan As ‘n gewas ná die optimale plantdatum geplant word, sal die verwagte opbrengs laer wees. Gewoonlik beteken dit dat die gewas nie optimaal sal produseer nie en daarom sal die opbrengs...

Produksiestelsels: Die basis van graanverbouing

August 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Gewasproduksiestelsels het oor tyd dramatiese veranderings beleef, waarvan die grootste by bewerkingstelsels te bespeur is. Aanvanklik is grond betreklik vlak bewerk, maar oor tyd en met die koms van trekkers is die...

Meganisering van grondbone: ‘n Praktiese perspektief

August 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Meganisering begin al hoe meer ‘n prominente rol in die landbousektor speel. Dit is veral belangrik dat produsente sal byhou by die nuutste tegnologie om te verhoed...

LATEST EDITION