Home FOCUS - FERTILISER

FOCUS - FERTILISER

Satellietdata gee presisie ’n stewige hupstoot

Vandag is presisieboerdery nie meer ’n nuwe konsep nie. Veranderlikepeil-toediening van byvoorbeeld kunsmis of kalk vanaf ’n voorskrifkaart word as algemene praktyk beskou. Laasgenoemde benadering is absoluut noodsaaklik, maar dis net een faset van...

Beter resultate met laer stikstofpeile

Stikstof (N) word op weidings toegedien om produktiwiteit in suiwelproduksiestelsels te verseker. Ongelukkig is dit ’n duur inset en stikstof kan boonop nadelige gevolge vir die omgewing inhou wanneer dit oormatig gebruik word. Die huidige...

Monitoring indicates improved quality over years

A memorandum of understanding for the funding and management of the 2019 fertiliser and lime quality monitoring project was entered into by and between the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (now Department of...

Stikstof kan mielies maak of breek

My mielies is geel! Wat kan die probleem wees? Die maklike antwoord is dat die grond nat is en dat die stikstof geloog het. Die waarheid is dat die stikstof wel kon loog. Loging is...

Bewaringslandbou in die Wes-Kaap

Stikstofbemestingsnorme vir koring ontwikkel Sedert bewaringslandbou in die laat tagtigs in die Wes-Kaap posgevat het, het boerderypraktyke drasties verander. Toepassing van bewaringslandboubeginsels verander die speelveld dramaties. Een van die belangrikste beginsels is grondversteuring wat tot ’n...

Kwaliteit van kunsmis en kalk weer getoets

Mariëtta Cronjé,SA Graan/Grain medewerker ‘n Moniteringsprojek oor die gehalte van beskikbare kunsmis- en kalkprodukte op die Suid-Afrikaanse mark, se resultate is onlangs vrygestel. Die doel van hierdie projek was om vorige ondersoeke voort te...

Fertasa hou 59ste kongres

Die Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) het gedurende April hul jaarlikse kongres op Stellenbosch gehou. Sprekers van oor ’n wye spektrum het meestal oor regulatoriese aspekte gepraat wat kunsmisspesifiek is, maar ook die...

Korrekte bemesting optimeer graanproduksie

Bemesting is een van die grootste uitgawes wat ’n graanprodusent jaarliks moet aangaan, maar dit is ook ’n inset wat gevarieer kan word om kostes te bespaar. Saad moet geplant word en onkruiddoder moet...

LATEST EDITION