Konferensie fokus op navorsing

Agri SA se Kommoditeit- en Korporatiewe Kamer het onlangs ’n insiggewende konferensie oor landbounavorsing en -ontwikkeling by die Universiteit van Pretoria (UP) aangebied. Breedvoerige aandag is aan die huidige status van landbounavorsing en moontlike...

Ontwikkeling van stikstofbemestingsnorme vir koring onder bewaringslandboutoestande in die Wes-Kaap

Sedert bewaringslandbou in die laat tagtigs in die Wes-Kaap posgevat het, het boerderypraktyke drasties verander. Toepassing van bewaringslandboubeginsels verander die speelveld dramaties. Een van die belangrikste beginsels is grondversteuring wat tot ’n minimum beperk word...

LATEST EDITION