- ALL
- CROP ESTIMATE
- FARM MANAGEMENT
- LOCATION DIFFERENTIAL
- MARKETS
- SACTA LEVIES
El Niño: Wat kan ons uit die geskiedenis leer?
23/05/2023 Volgens ekonomie 101 word prysbepaling tot ’n groot mate deur vraag en aanbod beïnvloed. Dieselfde geld vir prysbepaling in die graanmarkte. Dit is wel nie so eenvoudig as om net te kyk na die totale vraag en aanbod van die graanmark nie. Die totale verbruik (of vraag) bestaan uit verskeie faktore soos byvoorbeeld voedsel-, […]
Styging in saadpryse druk die meter in die rooi
Deurlopende insetprysmonitering is een van die belangrike take wat Graan SA namens sy lede verrig. Die monitering van saadpryse – nie net jaarliks nie, maar oor tyd – is een van hierdie funksies. Graan SA poog om saadpryse so deursigtig as moontlik te maak en kompetisie in die saadbedryf te bevorder om te verseker dat […]
Chemiepryse: Nog ’n inset wat kopseer veroorsaak
Suid-Afrika se landbouchemiebedryf is 100% afhanklik van invoere om in die plaaslike vraag te voorsien. Die wêreld se waardekettings is omvergegooi deur die COVID-pandemie – en net toe die situasie aan die verbeter was, het Rusland se inval in die Oekraïne die kaarte weer geskommel. Genoegsame landbouchemiese middels is noodsaaklik vir voedselsekerheid en om te […]
Komitee weer in die kol met 2020/2021-oesskatting
3 Mei 2022 – Die 2020/2021-produksieseisoen sal onthou word as ’n baie gunstige produksiejaar vir graan- en oliesaadproduksie, met gunstige klimaatstoestande wat tot hoëopbrengste gelei het. Alhoewel die La Niňa-weerpatroon tot ’n uitmuntende seisoen vir Suid-Afrika se produsente gelei het, bly dit steeds uitdagend om ’n akkurate oesskatting te maak weens wisselvallige omstandighede binne verskillende […]
Alternative diff-system closes in on physical market realities
10 December 2021 – Extensive research done by the Agricultural Economics Department of the University of the Free State has demonstrated that most of the issues experienced in the differential system can be accommodated in a new and innovative methodology to determine location differentials. The proposed system is based on the spatial supply and demand […]
Lupiene: Heffing bied geleentheid vir nuwe kultivars
10 Desember 2021 – Graan SA het in 2020 ’n werkgroep gevorm om alternatiewe gewasse vir produsente in die Wes-Kaap te ontwikkel. Dit behels gewasse wat daar aard en waarvoor daar ’n mark is of behoort te wees. Hier speel die Wes-Kaapse Departement van Landbou ’n groot rol om alternatiewe gewasse te toets vir hul […]
Easy calculations: from pesticide container to spray tank
3 June 2021 – All pesticides must be applied at a certain dosage rate that is unique to every product to ensure effective management (control) of the target organism. The registration holder of a pesticide has gone through great pains and financial investment to arrive at the dosage that is printed on the product label. […]
Dié heffing gee koring en sojabone ’n hupstoot
25 Februarie 2021 – Die teling-en-tegnologieheffing op koring en gars is in 2016 deur die destydse Minister van die Landbou, Bosbou en Visserye goedgekeur. Die doel van die heffing is om te help met die finansiering van nuwe variëteitsontwikkeling en om te verseker dat Suid-Afrika toegang tot die nuutste biotegnologie het. Gedurende 2018 is ’n […]
Kwantifiseer impak van swakker WM-grade
28 Oktober 2020 – Witmielies speel ’n belangrike rol in die plaaslike konteks, aangesien dit as stapelvoedsel vir ’n groot deel van die land se bevolking dien. Die meeste plaaslik verwerkte witmielies word gemaal tot mieliemeel wat hoofsaaklik in die menslike voedselmark versprei word. Witmielieverwerking vir menslike voedselverbruik het veral die afgelope drie jaar skerp […]
Só word bemarkingsjare bepaal
08/10/2020 Die plaaslike graan- en oliesademark het ’n baie sikliese tendens, wat die voorrade en die vloei van graan beïnvloed. Dit is belangrik vir rolspelers in die bedryf om die plaaslike markte se siklisiteit te verstaan ten einde die fundamentele aspekte van die mark beter te begryp. Een van die aspekte van die plaaslike mark […]
Woelinge in die koringbedryf
30 September 2021 – Die koringbedryf moes saam met die ander wintergraanbedrywe in Suid-Afrika die laaste klompie jaar teen ’n paar stywe bulte uitklim in hul oorlewingstryd. Produsente moes slim te werk gaan om winsgewend te bly produseer. Droogtes in verskillende dele van die land, ’n tekort aan nuwe genetika asook kompetisie met gesubsidieerde, ingevoerde […]
Top tips for burning veld
September 2020 – Burning veld can be a bad method if it is abused. It is not normally recommended as a management measure, although it can be used under certain circumstances. Remember, no burning can be done without the necessary permission from the fire chief of the region, and all rules with regard to the […]
Firearms: What are your rights?
September 2020 – Firearm owners often wonder what their rights are. Here are some guidelines to keep in mind. A firearm owner is entitled to shoot a person who poses an immediate threat to his life or to that of someone else, should the shooter not be prevented. In terms of Section 49 of the […]
GET A GRIP ON TERMS
September 2020 – Incoterms are standard trade definitions most commonly used in international sales contracts. Devised and published by the International Chamber of Commerce, they are at the heart of world trade. Scan the QR code to visit the website of the International Chamber of Commerce for a definition for each of these terms.
Measurement, Conversion Tables and Formulae
September 2020 – Moisture content on delivery CALCULATING WATER VOLUME There are a few measurements that you need: Surface area Maximum depth SURFACE AREA The surface area of a dam is calculated by multiplying the length by the width. Example: 30 m x 50 m = 1 500 m2 This will be the case for […]
Recycle farm plastic – it is the right thing to do
September 2020 – Most pesticides that are supplied to producers are packed in HDPE (high density polyethylene) containers, while seed is supplied in woven PP (polypropylene) bags. Estimated quantities of HDPE entering the agriculture sector is around 8 500 metric tons and seed bag PP is around 2 000 tons. All these plastic containers and […]
Liggingsdifferensiaal – ’n nuwe benadering
September 2020 – Waarom is daar iets soos die liggingsdifferensiaal? Sommige rolspelers in die graan- en oliesadebedryf is van mening dat dit net ’n truuk van die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) is om die prys wat die produsent kry, af te druk, sodat die meulenaars en ander verwerkers goedkoper grondstowwe in die hande kan kry. Mielies, […]
Liggingsdifferensiaal – die pad vorentoe
15 Julie 2020 – Die liggingsdifferensiaal is sekerlik een van die mees kontroversiële onderwerpe in die plaaslike graan- en oliesademark. Die stelsel is reeds sedert die ontstaan van die vrye mark in werking, alhoewel daar oor tyd al heelwat veranderinge aan die tegniese aspekte daarvan aangebring is. Tog is die beginsel van ’n enkelverwysingspunt steeds […]
Understanding the wheat import tariff
September 2017 – South Africa produces an average of 1,7 million tons of wheat annually, while the annual average total commercial demand for wheat amounts to just over 3 million tons. In order to meet total commercial demand, South Africa relies on imports which are usually between 40% – 50% of local consumption. South Africa […]
Die moets en moenies van lugbespuiting
April 2020 – Landbougewasse beleef ’n konstante aanslag van plantplae, -siektes en onkruide wat hul gesondheid uitdaag. Produsente se winsgewendheid erodeer indien hierdie ongewenste elemente nie behoorlik en betyds bestuur word nie. Plaagdoders of landboumiddels is beskikbaar vir die effektiewe bestuur van feitlik alle peste, siektes en onkruide in Suid-Afrika – en dit is die […]
Teling-en-tegnologieheffing op wintergraan: Wat is bereik?
25 Februarie 2020 – Die afgelope drie jaar reeds was daar ’n statutêre heffing op koring- en garsproduksie en die afgelope seisoen is daar vir die eerste keer ook ’n heffing op hawer ingestel. Die doel van hierdie heffing is om aanvullende befondsing vir die ontwikkeling van nuwe kultivars te voorsien. Die heffing word volgens […]
Oesskattingskomitee: Noodsaaklikheid van data
Junie 2017 – Die oesskattingsproses in Suid-Afrika word deur die Oesskattingskomitee, wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV) gefasiliteer word, uitgevoer. Die komitee is betrokke by die skattings van beide somergraan-(wit- en geelmielies, sonneblomsaad, sojabone, grondbone, sorghum en droëbone) en wintergewasse (koring, moutgars en kanola). Terwyl DLBV die proses lei, neem verskeie […]
Die geloofwaardigheid van SAGIS-inligting onder die loep
Junie 2017 – “SAGIS gebruik file 13 om sy boeke te laat klop.” Hierdie was die interessante uitlating wat ‘n ruk gelede op sosiale media verskyn het – en wat beslis verdere selfondersoek binne die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) genoodsaak het. Die volgende vrae is gevra: Wat het die persepsie by die individu wat dit geplaas […]
Levy to help improve breeding of self-pollinated crops
March 2018 – ‘The agricultural industry cannot be self-sufficient when 70% of wheat and 80% of soybeans are planted with farm-saved seed. This will lead to less investment in new cultivars and breeding programmes, which will, in turn, influence the yield.’ This is according to Mr Andries Theron, producer and co-opted Executive member of Grain […]
Groot deurbraak vir sojaboonbedryf: Só werk die heffing
September 2018 – Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het op 22 Junie vanjaar ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur, waarvolgens saadmaatskappye vergoed kan word vir hul prestasie in die sojaboonsaadmark. Die heffing wat ingesamel word, sal volgens saadmaatskappye se markaandeel aan hulle uitbetaal word. Graan SA sien die goedkeuring en implementering van hierdie […]
Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?
Oktober 2018 – Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking van graan vir produsente – en ook vir ander rolspelers in die bedryf – wesenlik verander het, aangesien elke rolspeler in die bedryf nou self […]
Oesskattings in perspektief
Februarie 2019 – Die doel van die Oesskattingskomitee is om betroubare, akkurate, objektiewe en onpartydige oesskattingstatistieke vry te stel tot voordeel van al die rolspelers in die sektor, inter alia, produsente, finansiële instellings, insetverskaffers, kopers, vervoer-agente, verwerkers, landbou-ekonome en ander besluitnemers. Met verwysing na die betroubaarheid van die berekening van die oesskatting, wil die Oesskattingskomitee […]
Relevansie van Graan SA-heffing gemeet teen ander kommoditeitheffings
Februarie 2019 – In die landbou-omgewing is dit alombekend dat alles gemeet word ten einde goed deurdagte besluite te neem. Dit word in studiegroepe gedoen, in ekonomiese buro’s en selfs in Graan SA se verslae. Kyk gerus maandeliks na die insetverslae op Graan SA se webtuiste. Onlangs is die vraag gevra: Hoe vergelyk Graan SA […]
Teling-en-tegnologieheffing op sojabone: Algemene vrae en antwoorde
Mei 2019 – Waarom ’n heffing op sojabone? Vir baie lank het plaaslike sojaboonprodusente nie toegang gehad tot die nuutste GMO-tegnologie en genetika nie. Dit sal na dese verander, aangesien die sojaboonbedryf nou ’n stelsel ontwikkel het om die eienaars van nuwe genetika en tegnologie te vergoed. Waarom het die probleem ontstaan? Dit is wettig […]
Nuwe heffing vir sojabone ingestel
Maart 2019 – In die internasionale graankommoditeitsmark word graanpryse bepaal deur die produksievlakke van die groot landboulande. Suid-Afrikaanse graanprodusente moet in hierdie mark kompeeer. Dit is dan ook hierdie lande wat toegang het tot die nuutste kultivars en ander gevorderde tegnologie, wat hulle produksievlakke optimaliseer. Die hoër produksievlakke van graankommoditeite het daartoe bygedra dat kommoditeitspryse, […]