Home MINI FOCUS - SOYBEANS

MINI FOCUS - SOYBEANS

Konstante kwaliteit verseker volhoubaarheid

Die grootste verbruiker van sojabone is die veevoerbedryf – met die hoofrolspeler die pluimveebedryf. Dit is veral die braaikuikenbedryf wat baie sojaboonprodukte en veral soja-oliekoek verbruik. Hierdie bedryf is geweldig kompeterend – nie net binnelands...

Drying soybeans in SA’s unique conditions

The drying of soybeans in South Africa is not as common as in other parts of the world. This is despite the obvious advantages such as reduced harvest loss, more efficient use of harvesting...

Improving the soybean industry

It is no secret that the soybean industry has grown substantially – especially in the last six years. However, in the 2018/2019 marketing season there was a substantial amount of carry-over stock of soybeans,...

Cultivars and technology for the new season

The demand for reliable sources of protein makes soybeans an important oilseed crop in South Africa. As a popular source of protein and oil, it is being cultivated in more regions than ever before....

Plantproteïene wil hulle eet

Volgens onlangse vooruitskouings deur die Wêreld­gesondheidsorganisasie (WGO) word ’n populasiegroei van sowat een biljoen mense teen 2025 verwag, wat die wêreldpopulasie op agt biljoen mense te staan sal bring. Hierdie groei plaas al hoe...

Heffing maak die deur oop vir nuwe tegnologie

Gedurende Junie 2018 het die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling (soos dit nou bekendstaan) ’n statutêre heffing op sojaboongraan ingestel. Die uitsluitlike doel van die heffing was om die heffingsfondse aan saadmaatskappye...

Teling-en-tegnologie­heffing by sojabone – voordele reeds sigbaar

Die teling-en-tegnologieheffing het nog skaars afgeskop en vele voordele van dié stelsel is reeds sigbaar. Sedert Maart vanjaar is ’n teling-en-tegnologieheffing vir sojabone ingestel om sojaboonsaadtelers te vergoed vir hulle investering in genetika en tegnologie. Graan...

US-China trade war: Impact on the soybean market

08/08/2019 Hegemony’ is a term which is defined as ‘leadership or dominance, especially by one state or social group over others’. Synonyms for hegemony include words such as dominance, supremacy, authority, control and power. When speaking...

Duisendpootskade onder die vergrootglas

In Suid-Afrika kom verskeie insekte op sojabone voor, maar in min gevalle is die skade van ekonomiese belang. In die meeste gevalle ontbreek beheerstrategieë vir die insekte wat wel skade kan veroorsaak. Sommige van die...

Bemestingspraktyke op sojabone

Sojabone is deel van die peulgewasfamilie – wat uniek is in die opsig dat dit die vermoë het om residuele (opgeboude) grondvrugbaarheid goed te kan benut. Stikstof (N) kan deur peulgewasse gebind word deur...

LATEST EDITION