Spotprent – Oktober 2026
Wenners van die verskillende kategorieë in Graan SA se Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie is op 22 September tydens ’n geleentheid by Muldersdrift aangekondig. Die deelnemers het weer eens bewys dat Suid-Afrikaanse produsente aanhou...
Op die spoor van protes
Beste Grootneef
Ou Neef, om te protesteer was deur baie eeue deel van ons gene. Hoe ons oor dinge dink, is die gevolg van protes teen dit wat onbillik was, selfs honderde jare gelede.
Luther het...
’n Kykie na die mark VIR WINTERGRANE
2026/09/16
VIR DIE 2026/2027-PRODUKSIESEISOEN IS DIE VERWAGTING STEEDS DAT SUID-AFRIKA ’N NETTO-INVOERDER VAN KORING SAL BLY OM IN PLAASLIKE VRAAG TE VOORSIEN.
Met verminderde aanplantings raak die plaaslike koringbedryf al hoe meer uitgelewer aan globale produksie-...
Wisselvallige dieselprys ’n kenmerk in 2026
DIE AFGELOPE JAAR IS GEKENMERK DEUR BUITENGEWONE WISSELVALLIGHEID IN DIE DIESELPRYS, AANGEDRYF DEUR INTERNASIONALE GEOPOLITIEKE SPANNING, ONTWRIG-
TINGS IN WÊRELD-OLIEVOORSIENING, WISSELKOERSBE-
WEGINGS EN PLAASLIKE BRANDSTOFHEFFINGS.
Ná ’n relatief gunstige begin van die jaar het die sluiting van...
Spotprent – September 2026
Teen die agtergrond van ernstige reëntekorte wat die Swartland se koringoes en Suid-Afrika se produksievermoë bedreig, het Graan SA ’n dringende beroep op die regering gedoen vir bekostigbare oesversekering. Alhoewel die 2026-produksiesei-soen met belowende...
Strooptyd en ’n plaasnooi
Beste Grootneef
Met die Vrystaatse stroopseisoen agter die blad, kry ons nou kans om die vere reg te skud in die aanloop tot planttyd. Die stroper en tapkarre staan weer op hul plek in die...
Ruoliepryse en risikopremies raak produsent se sak
2026/08/19
ONLANGSE MARKTOESTANDE HET PRODUSENTE EN DIE BREËR LANDBOUSEKTOR HERINNER DAT DIE KOSTE OM GRAAN TE SKUIF NIE ALLEEN DEUR TERMYNKONTRAKTE EN DIE EFFEKTEBEURS BEPAAL WORD NIE.
Brent-ruolie het die afgelope paar maande ’n al hoe...
Landbouchemie: regulatoriese ontwikkelinge, internasionale pryse en plaaslike markrealiteite
GEWASBESKERMINGSMIDDELS SPEEL ’N ONMISBARE ROL IN MODERNE GRAANPRODUKSIE DEUR PRODUSENTE TE HELP OM OPBRENGSTE TE BESKERM, RISIKO TE BESTUUR EN VOEDSELSEKERHEID TE ONDERSTEUN.
Die landbouchemiese bedryf funksioneer egter in ’n komplekse omgewing waar internasionale markkragte,...
ʼn Nuwe seisoen
Beste Grootneef
Die winter het net na vyf die middag lang skaduwees oor die werf gestoot terwyl die son oor die westerkim wegsak. Uit die vlei stu die koue lug met ysige vingers bult op...
Record crops and growing carry-over stocks: Why then are SA exports slow?
2026/07/22
SOUTH AFRICA FINDS ITSELF IN THE POSITION OF PRODUCING YET ANOTHER RECORD MAIZE AND SOYBEAN CROP. HOWEVER, DESPITE THE LARGE SURPLUSES AVAILABLE FOR EXPORT, DEEP-SEA EXPORTS HAVE FAILED TO GAIN THE MOMENTUM THAT MANY...















