Só lyk saadpryse van wintergrane vir 2020

Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar moontlik die belangrikste. Die koringbedryf in Suid-Afrika is onder druk. Hektare onder koring, veral in die noorde van die land,...

Droëlandkoring in die Vrystaat – is plantdatum belangrik?

Plantdatums is uiters belangrik en hou direk verband met die verbouing van winter- en intermediêre koring. In die laat 1980’s het koringwetenskaplikes dikwels geredekawel oor die definisies van die twee koringtipes en is daar...

Koringkultivars: Oorsig oor die Wes-Kaap se 2019-seisoen

Koring word beskou as een van die belangrikste graangewasse in Suid-Afrika met ’n jaarlikse verbruik van ongeveer 3,2 miljoen ton, waarvan ongeveer 1,86 miljoen ton plaaslik geproduseer word. Die Wes-Kaap is nog altyd beskou...

Tekort aan sorghumsaad kry aandag

As gevolg van die grootte van die mark van graansorghum in Suid-Afrika, word saadproduksies gewoonlik op klein skaal aangeplant. Indien daar dus iets sou verkeerd gaan, kan dit uiteraard tekorte veroorsaak. Pannar is een...

Gedugte aalwurmbende gebruik saad as taxi

‘n Aalwurm het nie ’n brein soos wat ons dit ken nie. Hulle kan dus nie regtig dink nie en word deur instink voortgedryf. Ten spyte daarvan het hulle steeds ’n briljante manier ontwikkel...

Teler én produsent wen met dié saad

Alhoewel verbouingspraktyke en omgewingstoestande die uiteindelike opbrengs van ’n oes bepaal, speel die genetika van die saad wat geplant word ’n deurslaggewende rol. Saad word beskou as die belangrikste inset wanneer ’n gewas aangeplant...

A look at Pythium root rot of wheat and barley

The four most common root rot diseases in wheat and barley are Pythium root rot, Rhizoctonia root rot, Fusarium root and crown rot as well as take-all root rot (caused by Gaeumannomyces graminis). All...

Saad maak saak – berg dit reg

Die voortslepende droogte in groot dele van die land, asook die onsekerheid oor grondonteiening sonder vergoeding, het daartoe gelei dat heelwat minder somergewasse aangeplant is. Die Oesskattingskomitee se aanvanklike berekenings dui ’n daling van...

Die raaisel van plantdiepte ondersoek

Vir enige saad om optimaal te ontkiem, is die volgende faktore nodig: Lewende saad, genoeg vog, ’n gunstige temperatuur en ’n medium waardeur die koleoptiel/hipokotiel maklik kan groei. Die fondasie vir optimale gewasprestasie is ’n...

Foute met saadplasing kos ongesiens baie

“Wat die oog nie sien, doen die hart nie kwaad nie.” Hierdie uitdrukking geld ook vir produsente ten opsigte van saadplasing en plantestand. Dit gebeur vinnig dat 10% van die opbrengs ingeboet word as...

LATEST EDITION