Prestasie beloon én afskeid geneem

Die erkenning wat oor die afgelope jare weens die COVID-pandemie agterweë gebly het, is op datum gebring toe Graan SA se Hoofbestuursfunksie weer vanjaar op 27 Julie kon plaasvind. Tydens die geleentheid op NAMPO Park...

Winsgewendheid maandeliks gemonitor op sagrainmag.co.za

Die komende somergraanproduksieseisoen is een waar daar uitermatig baie rooi ligte aan die flikker is. Groot kommer heers oor plaaslike kunsmispryse wat die afgelope tyd maand na maand aanhou styg en rekordhoogtes bereik het. Graan...

SA Graan/Grain March 2021

Click here for the eBook

Belangrike informasie

Agri SA sal aktief deelneem aan alle verdere konsultasieprosesse. Die organisasie is besig om sy skriftelike voorleggings aan die portefeuljekomitee vir openbare werke te finaliseer en sal ook vra vir ’n geleentheid om sy...

Is jou finansier ’n vennoot in jou boerdery?

In vergelyking met ander sektore doen die oorgrote meerderheid bedrywe binne landbou ekonomies baie goed. Die sektor geniet tans ekonomiese groei, groei in sakevertroue en verhoogde uitsette. Te midde van beleidsonsekerheid, ’n ekonomie wat...

SA Graan/Grain author scoops AWSA award

An article that appeared in the September 2018 issue of SA Graan/Grain, “Nuwe Seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min,” afforded its author, Petru Fourie (research coordinator and production cost analyst, Grain SA) a...

Grond: Die produsent se belangrikste bateDeel 25: Grondklassifikasie (ii)

Wanneer ‘n spesifieke grondliggaam geklassifiseer is, kan die eienskappe daarvan maklik gekommunikeer word. Voorts kan die eienskappe daarvan geïnterpreteer word, waarna die geskiktheid van dié grondliggaam vir ‘n spesifieke grondgebruik geëvalueer kan word. In die...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATEDeel 24: Grondklassifikasie (i)

In die vorige twee artikels van hierdie reeks is die grondvormingsfaktore en -prosesse bespreek. Met hierdie faktore en prosesse in aksie, gee dit aanleiding tot ‘n verskeidenheid chemiese, fisiese en morfologiese kenmerke. Hierdie kenmerke...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATEDeel 23: Grondvormingsprosesse

Grond vorm nie toevallig nie, maar vorm onder die invloed van die vyf grondvormingsfaktore: Klimaat, organismes, topografie, moedermateriaal en tyd. Hierdie grondvormingsfaktore beheer die grondvormingsprosesse wat bepaal watter horisonte in die grond vorm.Dit is...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATEDeel 22: Grondvorming

Grond vorm nie toevallig nie, maar vorm as gevolg van die invloed van klimaat, organismes en topografie op moedermateriaal oor tyd. Die resultaat van hierdie vyf grondvormingsfaktore is verantwoordelike die vorming van ‘n unieke...

LATEST EDITION