BREAKING NEWS
Graan SA hof toe oor Sojaboondifferensiaal
Die geskil tussen Graan SA en die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) oor die berekening van sojaboonliggingsdifferensiale het nou ’n regsaak geword. Graan SA het ’n interdik-
aansoek teen die JSE se besluit gebring om die model met veelvuldige verwysingspunte (MRP-model)...
El Niño en die mielieplantvenster
Daar word verwag dat ’n baie sterk El Niño-gebeurtenis tydens die somergroeiseisoen van 2026/2027 sal plaasvind. Droër en warmer toestande oor die somerreënvalgebied van Suid-Afrika gedurende die somer is tipies tydens El Niño, en van die grootste droogtes...
ARTICLE CATEGORIES
Belangrike herinnering vir CLEARFIELD®-sonneblomprodusente
Wanneer Euro-Lightning® Plus gebruik word, is dit noodsaaklik om te voorkom dat dit saam met enige organofosfaat- of karbamaat-insekdoders gebruik word. Moet ook nie Euro-Lightning Plus toedien in lande waar hierdie produkte reeds as grond- of blaarbe-
handelings gebruik...
MOST POPULAR
Groei begin waar nuuskierigheid, water en goeie mense bymekaarkom
Vir Pieter Nortje is boerdery nie ’n bestemming nie, maar ’n voortdurende reis om beter te doen. Hy praat met dieselfde entoesiasme oor grond, water, ’n goeie plaasbestuur-
der en ’n nuwe produksiepraktyk as oor die groei van ’n...


































