Home Search

site - search results

If you're not happy with the results, please do another search

Goeie aalwurms: Potensiële soldate voer “biologiese oorlog” teen Afrika-stamboorder

May 2015 SONIA STEENKAMP en ANNEMIE ERASMUS, albei van die LNR-Instituut vir Graangewasse en ANTOINETTE MALAN, Departement van Agriwetenskappe, Universiteit van Stellenbosch Die Afrika-stamboorder, Busseola fusca, is ekonomies een van die belangrikste plae op mielies in Suid-Afrika. Hierdie plaag is inheems en kom dwarsoor die hele mielieproduksiegebied...

Beurtkrag, beurtkos en standbeelde…

May 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO So deur die droogte in die noorde en die landswye beurtkrag, het die gedagte by my opgekom dat dit net die graanprodusente van ons land is wat tussen beurtkrag en beurtkos staan. Ons praat so baie van voedselsekerheid en soms...

A first for our industry

April 2015 Financial wellness for Grain SA members and farmworkers One of the key focus areas of Grain SA is labour. We understand that members of Grain SA strive to adhere to good labour practices. We also endorse the need in the industry to improve the...

Onkruid in die winterreënvalstreek: Deel 11

April 2015 Duiwekerwel (Fumitory) PJ PIETERSE, Departement Agronomie, Universiteit van Stellenbosch Wetenskaplike naam: Fumaria muralis Afrikaanse naam: Duiwekerwel Engelse naam: Fumitory Daar kom twee Fumaria-spesies in Suid-Afrika voor, maar net Fumaria muralis (duiwekerwel) is ‘n algemene onkruid. Alhoewel dit na bewering ‘n relatiewe swak mededinger by wintergraan is, kan dit sterk met groentegewasse kompeteer. Duiwekerwel se kompetisie-impak...

Ear rots of maize: A continuous threat to food safety and security

April 2015 BRADLEY FLETT and EDSON NCUBE, ARC-Grain Crops Institute Diplodia ear rot caused by Stenocarpella maydis, Fusarium ear rot caused by Fusarium verticillioides and Gibberella ear rot caused by the Fusarium graminearum species complex are the major ear rot diseases occurring in South Africa. These diseases have been identified as recurring...

A look at the contribution of the agricultural sector to the South African economy

March 2015 JAN GREYLING, Department of Agricultural Economics, Stellenbosch University If asked to estimate the share of the agricultural sector in the economy, most people respond that it is above 10%. This is a reasonable estimate given the fact that the sector uses more than 80%...

Conservation agriculture: Part 13

March 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 13th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role...

LNR-KGI registreer splinternuwe droëlandkoringkultivar

March 2015 ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, 'n Instituut van die LNR-Veldgewasdivisie Shingwedzi is ‘n splinternuwe droëlandkoringkultivar wat deur die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) geregistreer is vir vrystelling in die somerreënvalstreek. Hierdie kultivar volg kort op die hakke van Koonap en Senqu (albei in 2011) en Kouga (2013). Beskikbaarstelling van hoëpotensiaal,...

Dowwe sonneblompitte van die afgelope seisoen bly ‘n raaisel

March 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse Die 2013/2014-seisoen het almal verras. Sekere dele het die welbekende midsomerdroogte ondervind, maar uiteindelik het dit goed gereën. Sonneblom wat onder die droogte deurgeloop het, het bykans sonder uitsondering goed herstel en alles het baie belowend gelyk – tot...

Table tennis at its best

March 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO In recent months I have experienced a very interesting phenomenon. On a regular basis something extremely positive has happened to me personally or to Grain SA, only to be followed within a very short time frame by something bad...

ARTICLES

Mieliemeel bly die goedkoopste stapelvoedsel

08/09/2021 Die graan- en oliesadebedryf speel ’n belangrike rol in die versekering van voedselsekerheid in Suid-Afrika. Graan- en graangebaseerde produkte maak meer as 70% van...