BREAKING NEWS
SA-graanprodusente sukkel te midde van erge droogte en hittegolwe
Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogtekrisis in die gesig gestaar wat deur uiterste hittegolwe vererger word – en die land se graanprodusente onder geweldige druk laat wankel. Die versengende temperature en langdurige droë periodes het landbougrond verwoes en...
Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só
Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal kan word nie. Wat...
Maak só plan met droogtemielies
Net soos gedurende die 2015/2016-droogte beleef baie produsente tans ernstige hittegolwe en gepaardgaande vogtekorte. Hierdie toestande het tot gevolg dat blokke graanlande reeds skade gely het en produsente is op soek na ’n alternatiewe aanwending van hierdie lande,...
Winsgewendheid-barometers
Weens insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA die winsgewendheid situasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. Soos nuwe inligting elke maand na vore kom, hetsy dit insetkostes soos kunsmis- of brandstofpryse...
ARTICLE CATEGORIES
Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só
Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal kan word nie. Wat...
MOST POPULAR
Kies die regte sonkragstelsel
Met die afname in die koste van kragkomponente asook stygende elektrisiteitspryse, is daar al hoe meer huishoudings en besighede wat sonkrag begin oorweeg. Die moontlikheid vir gereelde beurtkrag na afloop van die grendeltydperk ondersteun hierdie sentiment. Watter tipe...