BREAKING NEWS
Yellow maize imports – first vessel in five years off-loads in Cape Town
In agricultural circles much has been written about the warm El Niño weather pattern and the drought that it has caused at farm level. On 25 April 2024, the Crop Estimates Committee (CEC) estimated the South African maize...
NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei
Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie van landbou in ’n...
SA-graanprodusente sukkel te midde van erge droogte en hittegolwe
Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogtekrisis in die gesig gestaar wat deur uiterste hittegolwe vererger word – en die land se graanprodusente onder geweldige druk laat wankel. Die versengende temperature en langdurige droë periodes het landbougrond verwoes en...
Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só
Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal kan word nie. Wat...
ARTICLE CATEGORIES
Investment in soybean industry creates new opportunities
Continuous development of new varieties with improved quality and yield characteristics is indispensable to the sustained production of crops. Likewise, continuous investment in breeding constitutes an important requirement for an industry to remain viable. Producers need to have...
MOST POPULAR
Inflasie se impak op die plaaslike verbruiker
10/10/2022
Inflasie word beskryf as ’n styging in die vlak van pryse van goedere en dienste wat huishoudings oor ’n gegewe tydperk aankoop. Dit word gemeet as ’n persentasie wat die tempo van verandering van daardie pryse uitbeeld.
Die bekendste...