BREAKING NEWS

NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei

Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie van landbou in ’n...

SA-graanprodusente sukkel te midde van erge droogte en hittegolwe

Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogtekrisis in die gesig gestaar wat deur uiterste hittegolwe vererger word – en die land se graanprodusente onder geweldige druk laat wankel. Die versengende temperature en langdurige droë periodes het landbougrond verwoes en...

Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só

Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal kan word nie. Wat...

Winsgewendheid-barometers

Weens insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA die winsgewendheid situasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. Soos nuwe inligting elke maand na vore kom, hetsy dit insetkostes soos kunsmis- of brandstofpryse...

Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só

Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal kan word nie. Wat...

MOST POPULAR

The ins and outs of beef feedlot economics

A decision faced by producers every year is whether to add value to their grain and livestock: Are they going to sell their grain and weaner calves or add value to both by feeding the calves in a...

MY HERO SERIES

The Grain SA/John Deere My Hero for February 2024 is Martiens du Plessis

WHEELS

To enter the monthly
SA Grain/Hatfield Motor Group readers’ competition, click on the photo.

LATEST EDITIONS

STAY CONNECTED

IMPORTANT DATES

   04/04/2024

MINI FOCUS ON
MONEY MATTERS
AND FINANCIAL
SERVICES

   07/05/2024

MINI FOCUS ON
TERTIARY INSTITUTIONS
SPOTLIGHT ON INTEGRATED
FARMING

From the desk of the CEO

Things that go bump in the night …

‘What keep producers awake at night? Producers solve problems’ is the theme for this year’s congress. Producers’ concerns are our concerns, and we will dive deep to get to the root of the issues that keep producers up at night. And we will find the solutions – because we are problem solvers. The Executive of […]

Bangmaakgeluide in die nag …

“Wat laat produsente snags wakker lê? Produsente is planmakers” is die tema vir vanjaar se kongres. Produsente se bekommernisse is ons bekommernisse en ons sal diep delf om by die kern van die kwessies te kom wat produsente slapelose nagte besorg. En ons sal die oplossings vind – want ons is probleemoplossers. Die denkreis van […]

COLUMNS

Om gees te vang

Beste Grootneef Liggaam, siel en gees hou ’n mens in een stuk. Indien een van hierdie drie die pad vat, plof die res inmekaar. Dan is daar net ’n velsak met ’n klompie bene oor. Jou siel is daar vir ’n ewigheid. Maak betyds seker dat jy de smalle weg volg. Jou gees bepaal hoe […]