BREAKING NEWS

NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei

Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie van landbou in ’n...

SA-graanprodusente sukkel te midde van erge droogte en hittegolwe

Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogtekrisis in die gesig gestaar wat deur uiterste hittegolwe vererger word – en die land se graanprodusente onder geweldige druk laat wankel. Die versengende temperature en langdurige droë periodes het landbougrond verwoes en...

Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só

Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal kan word nie. Wat...

KUNSMISPRYSE DAAL, maar is steeds nie laag

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verande­ring – veral ’n prysverhoging – winsgewendheid drasties kan beïnvloed. Die feit...

MOST POPULAR

Producers should UNITE TO SURVIVE

The reality that producers face challenges is a universal phenomenon spanning continents – a fact that was once again underscored at the 2024 Congress of Grain SA. Keynote speaker David Hughes, vice-president of the International Farm Management Association of...

Reports

Agricultural production conditions

The Agricultural Production Conditions Report is a bi-weekly report issued by Grain SA. The report provides information related to the overall conditions for production in South Africa as well as production conditions in the summer and winter rainfall regions respectively. It further includes an overview of weather forecasts for local and international agricultural production areas. [...]

Winsgewendheid-barometers

Weens insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA die winsgewendheid situasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. Soos nuwe inligting elke maand na vore kom, hetsy dit insetkostes soos kunsmis- of brandstofpryse of die Safex-prys is, word die winsgewendheid situasie vir die komende somergraanseisoen beraam om vir produsente en […]

MY HERO SERIES

The Grain SA/John Deere My Hero for February 2024 is Martiens du Plessis

WHEELS

To enter the monthly
SA Grain/Hatfield Motor Group readers’ competition, click on the photo.

LATEST EDITIONS

STAY CONNECTED

IMPORTANT DATES

   07/05/2024

MINI FOCUS ON
TERTIARY INSTITUTIONS
SPOTLIGHT ON INTEGRATED
FARMING

   04/06/2024

FOCUS ON FERTILISATION
MINI FOCUS ON LIME

From the desk of the CEO

Impressions that will last

The agricultural sector and specifically grain producers­ carry a heavy burden of uncertainty as a result of the drought. This is a one-man battle against the onslaught of the elements and the unpredictability of nature and it takes an incredible amount of courage and perseverance to succeed. Despite the drought the grain industry remains strong […]

Indrukke wat sal bly

Die landbousektor en spesifiek graanprodusente verkeer onder ’n swaar las van onsekerheid as gevolg van die droogte. Hierdie is ’n eenmanstryd teen die aanslae van die elemente en die onvoorspelbaarheid van die natuur en dit verg ’n ongelooflike hoeveelheid moed en deursettingsvermoë om die wa deur die drif te trek. Ten spyte van die droogte […]

COLUMNS

Om ’n droom te leef

Beste Grootneef Ek gesels verlede week met ’n bekende radioman met ’n helder en soepel Engelse aksent. ’n Stem wat die handelsmerk van verskeie radiostasies en TV-programme geword het. Jy kan maar sê, ’n Engelse weergawe van Spiekeries of Edwill van Aarde! As jy die stem hoor, sal jy weet jy gesels met David. David […]