Met die louere wegstap

SA Graan/Grain redaksiespan

1640

SA Graan/Grain dekking van Kongres 2019

Die SA Graan/Grain redaksie bring hierdie samevatting oor vanjaar se Graan SA Kongres aan ons lesers en lede van die organisasie wat nie persoonlik Kongres bygewoon het nie. Dit moet egter geensins geag word as ‘n genotuleerde weergawe van Kongres of kongresverrigtinge nie, aangesien laasgenoemde in die amptelike notule weergegee word.