100 jaar (of langer)-mylpale gevier

SA Graan/Grain redaksiespan

2432

Verskeie landboubesighede vier vanjaar hul eeuwording of selfs langer in die landboubedryf. Graan SA het tydens Kongres erkenning aan die volgende maatskappye gegee wat vanjaar 100 jaar oud is: BKB, Landbouweekblad, OVK, Overberg Agri, Santam en VKB. NWK, Senwes en Suidwes is hierdie jaar reeds 110 jaar oud!