Ons kyk terug op 2016 – die wie, wat, waar, wanneer en waarom van Graan SA in die media

1211

December 2016

ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA

Graan SA se openbare betrekkinge-strategie fokus deurentyd op die bou van netwerke en die skep van bewustheid van sy aktiwiteite gedurende die jaar. Ons is oortuig daarvan dat innoverende boodskappe en veral konsekwentheid belangrike beginsels is om die organisasie in stand te hou en te laat groei en moedig daarom ons lede deurlopend en aktief aan om inligting intern te deel en ons fokus daarop om netwerke met landbourolspelers en -belanghebbendes ekstern te versterk.

Ons kyk terug op 2016 - die wie, wat, waar, wanneer en waarom van Graan SA in die media

Kommunikasiekanale

Graan SA gebruik verskeie kommunikasiekanale en mediaplatforms om sy teikengehore te bereik, sodoende die boodskap met betrekking tot die belangrikheid van voedselsekerheid en volhoubare graanproduksie aan beide sy lede en die algemene publiek oor te dra.

Ons kyk terug op 2016 - die wie, wat, waar, wanneer en waarom van Graan SA in die media

Hoe sosiaal is Graan SA?

Ons kyk terug op 2016 - die wie, wat, waar, wanneer en waarom van Graan SA in die media

Ons kyk terug op 2016 - die wie, wat, waar, wanneer en waarom van Graan SA in die media

Woordwolk

Die organisasie se “woordwolk” is ‘n beeld saamgestel uit woorde wat na gelang van die grootte van woord, die frekwensie en belangrikheid van Graan SA se mediadekking die afgelope jaar uitbeeld.

Mediaplasing en -analise Sosiale sentiment

Graan SA streef na kommunikasie met sy medianetwerk, wat konsekwente en effektiewe interaksie tot gevolg het. Dié steeds groeiende medianetwerk bied die ideale platform om Graan SA se blootstelling, betrokkenheid, invloed en impak ten toon te stel en die volgehoue poging om Graan SA se profiel in veral die nasionale Engelse media te vestig, het vrugte afgewerp.

Ons kyk terug op 2016 - die wie, wat, waar, wanneer en waarom van Graan SA in die media

Publication: December 2016

Section: Grain SA