May 2015

SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE

imageProdusente word daaraan herinner om vroegtydig hierdie jaar voor brand teen veldbrande te maak. Met die afgelope droë seisoen wat produsente gehad is, is die kanse vir veldbrande baie groot dié winter.

Lees gerus die artikel hieroor op bladsy 14 en 15 in die Graangids 2015 (wat saam met die Januarie-uitgawe van SA Graan/Grain uitgegee is). Die Graangids-redaksie het in dié artikel met mnr Frans Marx (bestuurder van Wolmaransstad se Brandbeskermingsvereniging) gesels oor wenke vir die bestryding en bestuur van veldbrande.

Publication: May 2015

Section: Relevant