SA Graan/Grain September 2019

  • All
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • FOCUS ON: INTEGRATED PEST CONTROL
  • LEAD ARTICLE
  • MINI FOCUS - SOYBEANS
  • ON FARM LEVEL
  • SPOTLIGHT - SORGHUM

Ontwikkeling van hoë-opbrengs­koringkultivars – ’n ander perspektief

Die gesprekke rondom plaaslike koringproduksie en die volhoubaarheid van die koringbedryf in Suid-Afrika is reeds ’n geruime tyd aan die gang. Verskeie rolspelers – wat Graan SA, LNR-Kleingraan, produsente en saadmaatskappye insluit – is besig met ’n proses om die bedryf se inkrimping strategies te probeer omdraai. Van die beplande doelwitte is reeds in die […]

Maize crop quality – a look at the 2017/2018 season’s results

During the 2018 harvesting season, a representative sample of each delivery of maize at the various grain intake points was taken according to the prescribed grading regulation. A total of 900 composite samples, representing white and yellow maize of each production region, were received and analysed to determine the quality. The samples consisted of 451 […]

Gewasbegrotings vir die nuwe seisoen

Die afgelope somergraanproduksieseisoen (2018/2019) het uitdagend afgeskop met goeie wydverspreide reën wat uiters laat voorgekom en aanplantings vertraag het. Produsente het die weer benoud dopgehou weens kommer dat ryp dié laat aangeplante gewasse sou beskadig, maar dit is met groot dankbaarheid dat hulle die impak van die ryp vrygespring het. Nou is die nuwe plantseisoen […]

Meet en weet hoeveel kunsmis regtig nodig is

Die skaal waarmee dr Rick Haney bepaal hoeveel kunsmis werklik per spesifieke stuk grond nodig is vir gebalanseerde en kostedoeltreffende produksie, is een van die beste geskenke ooit aan die produsent. Deur die mikrobiologiese aktiwiteit in die grond se nalatenskap in deeltjies per miljoen (dpm) te kan meet, stel die produsent in staat om presisiebesluite […]

Sandgrondproewe lewer bruikbare resultate

Vanjaar is die Sandgrondontwikkelingskomitee (SOK) se jaarlikse boeredag op 1 Mei by die Humansvlakte Laerskool in die Bothaville-distrik gehou. Daar was ook ’n besoek aan proewe op die plaas Doornbult van mnr Thabo van Zyl. Die doel was om veldproewe en resultate van die SOK-projek oor bewaringslandbou bekend te stel asook om inligting deur te […]

Onderhoud van kontoere en afleibane is belangrik

Goedontwerpte kontoere wat goed in stand gehou word, is die enigste getoetste stelsel om erosie te verminder op bewerkte lande in Suid-Afrika. Daar is al duisende lande wat deur dié stelsel beskerm word. Kontoere word opgemeet met ’n lae helling om te verseker dat daar nie erosie in die kanaal voorkom nie en dat die […]

Grondbone-oesskattings – ‘n provinsiale perspektief

Grondbone is ’n gewas met ’n hoë waarde. Dit word meestal in die noordwestelike streke van Suid-Afrika geproduseer en gewoonlik in gebiede waar die grond sanderig is – soos in die weste en noordweste van die Vrystaat, die Noordwes Provinsie en die Noord-Kaap. In Limpopo en Mpumalanga is die produksie van grondbone kleiner. Oppervlakte Die […]

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit? – Deel 4: Koring

Dié reeks handel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en olie­sademarkte. Deel 3 van die reeks het na die geelmielie-inligting verwys, terwyl hierdie artikel op die koringinligting gaan fokus. Aangesien die reeks grootliks fokus op die belangrikheid van inligting in die graanmarkte, word daar veral gekyk na die […]

Saadverskaffer hier om te bly

Vir meer as 40 jaar reeds vertrou graansorghumprodusente op Pannar. Dié onderneming se bastersade vorm die ruggraat van graansorghumproduksie in die land en hul graansorghumteelprogram wat sedert 1978 aan die gang is, is een van die oudstes ter wêreld. Graansorghum is ’n integrale deel van Pannar se multigewasprodukreeks. Noudat hulle deel vorm van Corteva™ Agriscience […]

Sorghumproewe: Belowende nuwe kultivars

Graan SA se sorghumkultivarproefprojek is in sy vierde seisoen. Die projek vind plaas in samewerking met produsente en sorghumsaadmaatskappye (Agricol, Pannar, K2 en AGT Foods Africa). Die doel van die projek is om die winsgewendheid en volhoubaarheid van sorghumproduksie in Suid-Afrika te bevorder deur die aanpasbaarste kultivar vir elk van die produksiegebiede te identifiseer. Lokaliteite […]

Sorghum cultivar evaluation trials for leaf diseases

International research has estimated that annual yield losses due to pests and pathogens can be as high as 30% in sorghum. The release of new sorghum cultivars necessitates the need for cultivar evaluation to determine disease susceptibility to all known sorghum diseases in South Africa. In addition to Exserohilum leaf blight (Exserohilum turcicum), leaf diseases […]

Teling-en-tegnologie­heffing by sojabone – voordele reeds sigbaar

Die teling-en-tegnologieheffing het nog skaars afgeskop en vele voordele van dié stelsel is reeds sigbaar. Sedert Maart vanjaar is ’n teling-en-tegnologieheffing vir sojabone ingestel om sojaboonsaadtelers te vergoed vir hulle investering in genetika en tegnologie. Graan SA het vroeër vanjaar met saadmaatskappye vergader om onder meer terugvoer te kry oor vooruitsigte vir die sojaboonsaadbedryf sedert […]

US-China trade war: Impact on the soybean market

08/08/2019 Hegemony’ is a term which is defined as ‘leadership or dominance, especially by one state or social group over others’. Synonyms for hegemony include words such as dominance, supremacy, authority, control and power. When speaking about the US-China trade war, the biggest question is whether the trade war is economically driven or a race […]

Duisendpootskade onder die vergrootglas

In Suid-Afrika kom verskeie insekte op sojabone voor, maar in min gevalle is die skade van ekonomiese belang. In die meeste gevalle ontbreek beheerstrategieë vir die insekte wat wel skade kan veroorsaak. Sommige van die bekende sojaboonplae sluit in die Afrika-bolwurm, gewone snywurm, koolvalslandmeterruspe en die groen stinkbesie. By sommige insekte is dit moontlik dat […]

Bemestingspraktyke op sojabone

Sojabone is deel van die peulgewasfamilie – wat uniek is in die opsig dat dit die vermoë het om residuele (opgeboude) grondvrugbaarheid goed te kan benut. Stikstof (N) kan deur peulgewasse gebind word deur ’n simbiotiese verhouding met Bradyrhizobium japonicum, algemeen bekend as knoppiesbakterieë. Vanweë dié unieke vermoë word die aanname dikwels gemaak dat sojabone […]

Bestuur onkruidsade só tydens die oesproses – Deel 1

Die aanvaarding van bewaringsboerdery en minimumbewerkingspraktykte in veranderende klimaatstoestande is wêreldwyd besig om veld onder produsente te wen. Suid-Afrika is nie uniek in die benadering tot die aanvaarding van hierdie praktyke nie. Resultate toon dat daar beslis voordele vir produsente in hierdie praktyke lê, maar daar is tog ook nadele waaroor nie gereeld gepraat word […]

Managing the local risk of fall armyworm infestation in maize

The fall armyworm (Spodoptera frugiperda) has now been present in South Africa for three cropping seasons. This pest has its origin in the tropical and sub-tropical areas of South America and the most southern states of the USA. Since the fall armyworm was first reported in South Africa in January 2017, it has spread to […]

Volhoubare gewasproduksie deur grondverbetering

Vrugbare grond is die basis vir gesonde plante met ’n hoë gebruikswaarde. Die doelwitte van ’n grondverbeteringstrategie sal die volgende insluit: Die volhoubare verhoging van die nettoboerdery-inkomste per eenheid. Dit beteken dat óf die inkomste per eenheidsoppervlakte verhoog kan word óf die insette per eenheidsoppervlakte verlaag kan word óf ’n kombinasie van die twee. Hierdie […]

Say it before you spray it

There has been several unfortunate incidents in South Africa in the past two years where large colonies of bees were tragically lost due to pesticide use. In response to these events, various industry experts were consulted regarding the viability of having an ‘early warning system’. They felt that it was a prudent idea to start […]

Riglyne vir die oprigting en bestuur van plaagdoderstore op plase

Elke plaas in Suid-Afrika maak gebruik van plaagdoders, hetsy sintetiese, natuurlike, biologiese of selfs organiese plaagdoders. Sulke middels wat as landboumiddels in die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet Nr. 36 van 1947) bekend staan, is produkte wat ’n bepaalde gevaar vir mense en die omgewing mag inhou. Dit is egter moontlik […]

Klop plaagdoderweerstand met slim planne

Baie mense is skepties oor Charles Darwin se ewolusie­teorie, maar daar steek ernstige wetenskaplike waarheid in. Organismes het deur millennia ontwikkel en gedurig aangepas by veranderende omstandighede. Mense interpreteer dikwels Darwin se teorie verkeerd, naamlik dat die sterkste of fiksste individue oorleef. Sterk of fiks is geen waarborg vir oorlewing nie, maar wel of die […]

A look at integrated pest management

Pest management is only one aspect of overall crop production that needs to be considered by a grower. It cannot be considered on its own – overall management of the crop by the grower affects pest management, and vice versa. The first requirement of integrated pest management is to grow a healthy crop, which is […]

Towards a better understanding of entomopathogens for insect biocontrol

Insects are prone to infection by various microbes, termed entomopathogens (from the Greek: Entomon = insects and pathos = suffering). These disease-causing entities contribute to the suppression of insect pests through not only natural infection, but also as artificially produced/formulated bio-insecticides. Amidst increasing concern over environmental contamination, health risks and resistance-development associated with chemical insecticides, […]

Aalwurmbeheer op eenjarige gewasse: Is dit regtig nodig?

Die spreekwoord “groot gif in klein pakkies” is die perfekte beskrywing vir aalwurms. Plantparasitiese aalwurms is inderdaad een van die groot skobbejakke tussen die grondorganismes. Hulle is skelm (’n mens kom altyd te laat agter hulle is daar) en as hulle die dag skade aanrig, is dit groot en skud dit die produsent se sak. […]

Update on wheat rusts in South Africa

Wheat rusts are fungal diseases that primarily infect the leaves and stems of wheat. There are three types of rust diseases (stem rust, leaf rust and stripe rust) which commonly occur on wheat worldwide. All three rust types are found in South Africa although their occurrence and severity largely depend on climatic factors and the […]

Contribution of insects in agriculture: The value of ecosystem functions

According to a recent 2019 UN report on biodiversity, human activities are severely threatening global biodiversity, with a million species predicted to go extinct within the next few decades. What does this imply for our ecosystems and specifically for our agro-ecosystems and related food security? Since many of the threatened organisms are an integral part […]

Overlapping false armyworm populations…a possible reason for outbreaks

After one year of monitoring flight patterns of false armyworm moths and testing a climate-based temperature model, new information about this insect is revealing some interesting facts. The false armyworm (Photo 1) has for many years been known in South Africa as a low impact pest on maize and sorghum. However, a severe outbreak on […]

Herfskommandowurm: Toevlugsoord benadruk

Die herfskommandowurm (Foto 3) is ’n ernstige plaag op mielies in Suid-Afrika wat skade aanrig aan die kelkblare en aan mieliekoppe. Hierdie kommandowurm kan betekenisvolle opbrengsverliese veroorsaak en moet daarom dringend beheer word. Bt-mielies wat geneties gemanipuleer is om larwes soos die herfskommandowurm te beheer, word suksesvol in Amerika en in ander dele van die […]

Spruite: Goed of sleg?

In beide moeilike en goeie jare wil mielieprodusente die beste moontlike opbrengs wat deur die natuur toegelaat word, behaal. Daar is al vir dekades ’n debat of spruite voordelig is en of dit soos in Engels genoem ’n sucker is wat slegs die hoofplant van water en kosbare voedingstowwe beroof. Om die vraag te beantwoord, […]

Mentorship: Supporting a vision, conquering division

When Grain SA first introduced its mentorship programme, the goal was to change the lives of smallholder farmers by improving their agricultural practices. Through the years it has become clear that the programme does much more than that – it has become a process of reinventing community and showing that everyone has an important role […]

Ter sake

Die volmaan

Beste Grootneef Tyd vloei verby met die son en planete in ’n ewige vlug deur die ruimte. Met die aarde aan die draai al om sy eie as word dag en nag in gelyke maat aan die mensdom uitgedeel. Dae, maande en jare word oor ’n leeftyd ineengevleg. As jy sterk is, vir 70 jaar […]

Is this self-imposed expropriation?

The other day I listened to an employee who was complaining about a company whose share price had dropped drastically and that even had to suspend trading. In the recent past we have experienced the Steinhoff saga. Many of the agricultural trusts, Agri SA and even Grain SA had invested in Steinhoff and had to […]

Is dit selfopgelegde onteiening?

Ek luister onlangs na ’n werknemer wat sy lot bekla oor ’n maatskappy waarvan die aandeelprys buitensporig gedaal het en wat toe selfs verhandeling moes staak. In die onlangse verlede is ons deur die Steinhoff-sage waarin baie van die landboutrusts, Agri SA en selfs Graan SA belê het en die gevolge moes dra. Party moes […]