April 2015
ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain
Dié manne kan hul standpunt duidelik by die leser en die gehoor tuisbring: Mnre Cobus Bester (produsent van die Wes-Kaap), Wessel Lemmer (senior ekonoom, Graan SA) en dr Hendrik Smith (bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA) en het met die toekennings vir die beste spreker tydens Kongres asook die beste skrywers van die SA Graan/Grain-tydskrif weggestap.
Publication: April 2015
Section: Special feedback