April 2016
SA Graan/Grain redaksie
Het jy geweet dat dit verlede jaar gedurende Graan SA se NAMPO Oesdag omtrent op sosiale media gegons het oor dié groot gebeurtenis in Suid-Afrika?
- Meer as ‘n miljoen Facebook-indrukke (posts and shares) van NAMPO Oesdag is gedurende NAMPO 2015 aangeteken.
- @GrainSA Twitter het gegroei en was deel van die top 10% internasionale sosiale media-rekeninge gedurende NAMPO 2015.
- Daar is boodskappe na meer as 30 000 WeChat-gebruikers uitgestuur.
- Suid-Afrikaanse sosiale media glanspersoonlikheid sambassadeurs het NAMPO-nuus met meer as 400 000 volgelinge gedeel.
Hier is ‘n paar van verlede jaar se Facebook– en blog-inskrywings, asook ‘n paar twiets:
Facebook
Marketschool: “Soos altyd baie goed georganiseer vir al die voete wat daardeur gaan. Goed gedoen, Graan SA!”
Illne Klindt: “Dit lyk so lekker, volgende jaar gaan ons! Hou solank jou datum oop!”
Blogs
Santa Gertrudis Suid-Afrika: “Ons het ’n uitstekende NAMPO 2015 gehad en wil elke besoeker, helper en belangstellende bedank.”
Frense Ambassade in Pretoria: “French pavi lion at NAMPO 2015: The NAMPO Harvest Day, Grain SA’s agricultural fair, took place in Bothaville (Free State) from 12 to 15 May 2015. With 600 exhibitors and 70 000 visitors this year, NAMPO is the largest agricultural fair in sub-Saharan Africa. For the second consecutive year, BusinessFrance had a ‘Pavillon France’ involving ten companies in the sector. The event was very successful and highlighted the French offer in the agricultural sector.”
Twitter
@wilhelmst5: “Landbou is die hoeksteen van voedselsekerheid. Dit is wonderlik om te sien hoe @GrainSA met #NAMPO vanjaar SA se boere ondersteun.”
@SyngentaSA: “Africa’s biggest #agricultural show @GrainSA NAMPO Harvest Day at NAMPO Park in Bothaville.
@OFM9497: “OFM News: NAMPO Oesdag weer eens ‘n dawerende sukses.”
Publication: April 2016
Section: NAMPO