SA Grain March 2019

  • All
  • SEED FOCUS

Ter sake

Agriculture is facing higher-grade
problems

Grain SA’s personnel was on the road in January and February. We visited our members in the various regions, because we have to hear and see how everything is going on farm level and in the districts. We do report back, but it seems as if last year’s achievements and successes have been long forgotten […]

Graantrusts ondersteun volhoubaarheid – DEEL 3: Proteïennavorsingstigting

Die Proteïennavorsingstigting (PNS) se doel is om die gebruik van plaaslik geproduseerde proteïen teenoor dié van ingevoerde proteïen te bevorder. Dit word gerugsteun deur proaktiewe stimulering en befondsing van toepaslike en doelgerigte navorsing, asook die bevordering en implementering van sodanige navorsingsresultate deur tegnologie-oordrag, ten einde in die toenemende proteïenbehoeftes vir dierevoeding in Suid-Afrika te voorsien, […]

The future of agriculture through the eyes of the youth

Food security is a major issue in this growing world population. The demand for food in Africa is expected to rise by over 70% by 2050 due to population growth, and agricultural land and water are scarce resources in many parts of the world. This means that we will need to produce more food in […]

Skakel in vir vroegoggend-landbounuus

Produsente en ander rolspelers in die landboubedryf wat vroeg uit die vere is, kan elke weeksoggend douvoordag die ketel aansit en hul oggendkoffie geniet terwyl hulle by die televisieprogram Grootplaas inskakel om die jongste landbounuus te hoor. Grootplaas word Maandae tot Vrydae van 05:30 tot 05:50 op kykNET (kanaal 144 op DSTV) en kykNET en […]

Swart ekonomiese bemagtiging – DEEL 1: Praktiese en volhoubare oplossings

Suid-Afrika se politieke en ekonomiese onsekerheid skep groot twyfel in die strategiese beplanning van beleggers en produsente in die landbousektor. Tot dusver is daar geen aanduiding dat grondhervorming suksesvol geïmplementeer sal kan word met min of geen negatiewe impak op beleggings en produksie nie. Die onsekerheid rondom grondhervorming, gepaardgaande met die toenemende vereistes vir swart […]

Newly appointed CEO lacks no experience

CropLife South Africa, the voice of and leading advocate for the South African plant science industry, plays a central and vital role in the country’s plant protection. According to the newly appointed CEO, Mr Rodney Bell, the main responsibilities of the organisation are to inform, educate, regulate and promote the organisation and its members as […]

The unfolding debate around expropriation without compensation

This past year since the election of President Cyril Ramaphosa as ANC leader and his subsequent ascent to the country’s highest office, has been a difficult one for the agricultural industry in South Africa. The macro-political environment around the issue of land, its extensive ownership by the ‘white’ citizens of the country and the identification […]

Sojaboonbedryf hou beplanningsessie

Suid-Afrikaanse produsente het hulself die afgelope dekade uitstekend in die verbouing van sojabone begin kwyt. Dit het onder meer ’n onmisbare wisselbougewas in baie saaiboerderye geword, produksie het die afgelope vyf jaar verdubbel en die plaaslike aanbod is basies genoeg om in die binnelandse vraag te voldoen. Maar steeds word oliekoek op groot skaal ingevoer. […]

Dekgewaskeuses vir die winterreënvalstreek

Wat is ’n dekgewas en hoekom sou ’n produsent dit wou plant? Dekgewasse is maar net ’n enkele gewas of ’n kombinasie van gewasse (Foto 1) wat geplant word om ’n sekere doel te bereik. Dit mag wees om onkruid te onderdruk, erosie teen te werk, die grond se vrugbaarheid en kwaliteit te verhoog of […]

Latest Western Cape CA trial results

The 2018 production season saw a wide range of climatic conditions at the five different sites where the conservation agricultural (CA) crop rotation trials were planted. Sites at Riversdale and Napky showed low rainfall figures, very similar to those of the 2017 season. Tygerhoek received a little more rain than in 2017, but still lower […]

Do it with passion or not at all – 2018 Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year

In a blog published on 26 May 2018 on https://www.quora.com/No-one-wants-to-become-a-farmer-Why, the question was asked: Why does no-one want to become a farmer? One of the responses came from a former agricultural student who said that being a farmer required you to be physically active in the sun, rain and cold and that a farmer could […]

Tydigheid verhoog effektiwiteit en doeltreffendheid – 2018 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar

In die Swellendam-omgewing boer mnre Johan en Dirkie van As. Hierdie twee dinamiese broers boer met koring, gars en kanola asook met Merino-skape wat op lusern loop. Dié kombinasie maak dit moontlik om ’n stabiele boerdery te bedryf waar die vee, aangeplante weiding en gewasse mekaar komplementeer en sodoende die beste resultate en goeie kontantvloei […]

05/02/2019
Winsgewendheid: Hoe vergelyk gewasse oor tyd?

Die winsgewendheid van die graanbedryf is een van die aspekte wat veral die afgelope drie tot vier jaar dikwels in die kollig was. Dit is hoofsaaklik as gevolg van die moeilike omstandighede en onsekerhede wat in die tydperk in landbou geheers het. Hierdie omstandighede sluit aspekte soos ongunstige klimaatstoestande, produksierisiko’s, prysrisiko’s asook politieke onsekerheid in. […]

New Russian wheat aphid biotype found in Free State

Resistance in crops is an effective management tool for insect crop pests. A drawback of this management option is that the insect can overcome the resistance in the crop, which will result in new insect biotypes able to damage the resistant crop plant. This is the case with Russian wheat aphid (RWA) resistant wheat cultivars. […]

Does target-site resistance occur in weeds in barley?

The presence of weeds in any crop has a negative influence on it. The weed competes with the crop for nutrients, water and light and ultimately leads to a reduction in crop yield. At harvesting, contamination may also impact grading quality. The application of herbicides for the control of these weeds might lead to the […]

Optimaliseer die bestuur van Ramenas deur sleutelkenmerke

Ramenas (Raphanus raphanistrum) is deel van die Brassica-familie of mosterdsoorte. Dit kom oorspronklik vanuit Noordwes-Europa en Asië. Raphanus beteken “vinnige verskyning” in Grieks, wat baie beskrywend is van hierdie probleemonkruid. Uitkenning Foto 1 tot Foto 7 toon die verskillende karaktertrekke van Ramenas op verskillende stadiums. Eienskappe en kenmerke Die eienskappe wat van Ramenas so ’n […]

Nuwe heffing vir sojabone ingestel

In die internasionale graankommoditeitsmark word graanpryse bepaal deur die produksievlakke van die groot landboulande. Suid-Afrikaanse graanprodusente moet in hierdie mark kompeeer. Dit is dan ook hierdie lande wat toegang het tot die nuutste kultivars en ander gevorderde tegnologie, wat hulle produksievlakke optimaliseer. Die hoër produksievlakke van graankommoditeite het daartoe bygedra dat kommoditeitspryse, in reële terme, […]

A look at Pythium root rot of wheat and barley

The four most common root rot diseases in wheat and barley are Pythium root rot, Rhizoctonia root rot, Fusarium root and crown rot as well as take-all root rot (caused by Gaeumannomyces graminis). All of these diseases are caused by fungi that live in the soil. One of the most commonly found organisms is Pythium […]

Saad maak saak – berg dit reg

Die voortslepende droogte in groot dele van die land, asook die onsekerheid oor grondonteiening sonder vergoeding, het daartoe gelei dat heelwat minder somergewasse aangeplant is. Die Oesskattingskomitee se aanvanklike berekenings dui ’n daling van tot 19% in vanjaar se mielie-oes aan. Die dilemma is dat sommige produsente saad aangekoop het wat nie benut is nie. […]

Die raaisel van plantdiepte ondersoek

Vir enige saad om optimaal te ontkiem, is die volgende faktore nodig: Lewende saad, genoeg vog, ’n gunstige temperatuur en ’n medium waardeur die koleoptiel/hipokotiel maklik kan groei. Die fondasie vir optimale gewasprestasie is ’n egalige en eweredige opkoms. Daar is ’n groot verskil tussen monokotiele en dikotiele. Monokotiele of die sogenaamde eensaadlobbige plante soos […]

Landbou boereplanne

Graan SA op grondvlak in gesprek met lede

Met ’n onseker seisoen wat die weer en reënval betref, het die jaarlikse Graan SA-streeksvergaderings vol verwagting by Agri Delmas Lapa afgeskop. Die vergaderings het ten doel om graan-, mark- en heffingsinligting asook die fokusareas van die organisasie aan die produsente deur te gee. Probleme wat in die onderskeie streke ondervind word, word dan ook […]

Foute met saadplasing kos ongesiens baie

“Wat die oog nie sien, doen die hart nie kwaad nie.” Hierdie uitdrukking geld ook vir produsente ten opsigte van saadplasing en plantestand. Dit gebeur vinnig dat 10% van die opbrengs ingeboet word as gevolg van foutiewe saadplasing en die ergste is: Die produsent het dit nie eers geweet nie. Baie planters is met die […]

Koring- en garssaadpryse vir die nuwe seisoen

Die wintergraansaadbedryf is tans in ’n kritieke tydperk. Daar is ’n uitstekende voorteelprogram vir koring in plek en vir gars en koring is ’n teling- en tegnologieheffing nou al in sy derde jaar om telers te vergoed vir hulle aandeel in die saadmark. Produsente wag angstig vir nuwe kultivars met ’n hoër opbrengs om die […]

Rywydtes by mielie-produksie onder die loep

“Wat is die regte rywydte en dra nouer rye werklik by tot hoër opbrengste?” is algemene vrae wat deur mielieprodusente gevra word. Om hierdie vrae te beantwoord, is dit belangrik om eers te kyk na verskeie faktore wat ’n bydrae kan lewer tot besluitneming rakende rywydte: Watter populasie moet geplant word? Is nouer rye die […]

Feite en riglyne vir saadbehandeling

Saad is die een element waarsonder die graanprodusent glad nie kan boer nie. Die ander insette soos bemestingstowwe en plaagdoders is eintlik maar net ondersteunend tot saad, maar kan ’n oes vir die produsent van gemiddeld na hoogs winsgewend verander. Soos wat tegnologie verbeter, het die produksiepotensiaal van gewasse ook toegeneem en plaagdoders of plantbeskermingsmiddels […]

Die raaisel van PLANTDIEPTE ondersoek

Vir enige saad om optimaal te ontkiem, is die volgende faktore nodig: Lewende saad, genoeg vog, ’n gunstige temperatuur en ’n medium waardeur die koleoptiel/hipokotiel maklik kan groei. Die fondasie vir optimale gewasprestasie is ’n egalige en eweredige opkoms. Daar is ’n groot verskil tussen monokotiele en dikotiele. Monokotiele of die sogenaamde eensaadlobbige plante soos […]

Komitee plaas plantestand van mielies onder die vergrootglas

Om tans met mielies wins te maak, is nie maklik nie. Graanpryse aan die een kant en insetkoste aan die ander kant vorm die bekende kosteknyptang wat die winsgewendheid van mielies knel. Om sake te vererger, is ons reënval baie wisselvallig wat hoeveelheid en verspreiding betref en is dit ’n groot bron van risiko vir […]

Engaging the youth: Farmers and consumers of tomorrow

The youth are the future. The youth of today could be our ambassadors and future influencers of tomorrow. We should not overlook the opportunity to engage and collaborate with them. The Grain SA Schools Programme ‘We have to bring children into a new relationship with food that connects them to culture and agriculture.’ – Chef […]

The Corner Post
Featuring: Soois Scheepers

When discussing the difference between mentorship and coaching, Mr Jannie de Villiers, CEO of Grain SA, said: ‘A coach has his own game plan and tells you what to do to achieve his goals. A mentor however, is a person who gives you advice on how to achieve your own goals and dreams.’ If there […]

Graan SA op grondvlak in gesprek met lede

Met ’n onseker seisoen wat die weer en reënval betref, het die jaarlikse Graan SA-streeksvergaderings vol verwagting by Agri Delmas Lapa afgeskop. Die vergaderings het ten doel om graan-, mark- en heffingsinligting asook die fokusareas van die organisasie aan die produsente deur te gee. Probleme wat in die onderskeie streke ondervind word, word dan ook […]

Van sandkorrel tot pêrel

Ek is so lief vir pêrels en kan my verwonder aan die glans daarvan en hoe dit verskillende kleure reflekteer. As Spreuke 31:10 (OV) sê dat ’n knap vrou baie meer werd is as korale, gaan my gedagtes onwillekeurig na ʼn glimmende pêrel toe. ’n Pêrel word gevorm wanneer ’n piepklein element soos ’n sandkorreltjie, […]

So skaars soos hoendertande

Beste Grootneef Ek hoop dat jy ’n mooi bui reën of twee ontvang het sedert ons laas gesels het. By ons rammel en dreun die weer smiddae, maar dan dryf die noordwestewinde die wolke verby, net om saans om te swaai met ’n koue oostewind. Die reënseisoen is besig om verby te gaan. Ons hoop […]

Op soek na alternatiewe gewasse vir die Swartland en Overberg

Produsente in die Wes- en SuidKaap staar verskeie uitdagings in die gesig en vind dit toenemend moeilik om ekonomies te oorleef weens opeenvolgende droë seisoe ne, lae opbrengste en die kosteknyptang. Die behoefte bestaan dus om na moontlike alternatiewe gewasse en/of verbeterde kultivars van bestaande gewasse te soek. Die Wes-Kaapse Departement van Landbou is besig […]

Lede vertel waarom hul heffing betaal

Ten spyte van ’n moeilike seisoen tot dusver, is ons lede steeds positief teenoor Graan SA. Hulle besef die waarde wat die organisasie tot die graanbedryf toevoeg met die doel om produsente winsgewend op die plaas te hou. Die bedryfsheffings vir die 2018/2019-jaar het ook goed ingekom en Graan SA bedank alle lede wat bygedra […]

Opbrengs van geelmielies in weste van nader bekyk

In die omgang van Graan SA-personeel met produsente is daar heelwat vrae oor die opbrengs van die beskikbare geelmieliekultivars in die westelike droëlandproduserende gebiede. “Die opbrengste van die beskikbare geelmieliekultivars kom net nie by dié van witmielies uit nie,” sal produsente sê. Volgens die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) se Baseline Agricultural Outlook 2018 […]