SA Graan November 2019

  • All
  • COLUMNS
  • COVER CROPS
  • EDITORIAL
  • GRAIN SA
  • LEAD ARTICLE
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • Uncategorized

SA Graan/Grain author scoops AWSA award

An article that appeared in the September 2018 issue of SA Graan/Grain, “Nuwe Seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min,” afforded its author, Petru Fourie (research coordinator and production cost analyst, Grain SA) a first place at the Agricultural Writers National Awards, held on Friday 15 November. Petru won in the category Bayer Agricultural Writers […]

Nuwe seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min

Volgens Statistiek SA het Suid-Afrika se ekonomie met 2,2% gekrimp, vergeleke met die vierde kwartaal van 2017. Landbou is een van die kernsektore wat tot hierdie inkrimping gelei het: Dit het in die eerste kwartaal van 2018 met 24,2% gekrimp. Dit was die grootste kwartaallikse inkrimping sedert die tweede kwartaal van 2006. Landbou se ekonomiese […]

GRAIN TRUSTS support sustainability

Part 5: Sasol Agriculture Trust The Sasol Agriculture Trust has built up an impressive array of agricultural research projects since its founding seven years ago, in particular in the grain and oilseed industries. In addition, a large number of subsistence maize producers on communal land have been assisted by Grain SA, mainly thanks to a […]

Hoe raak die minimum loon produsente?

Soos algemeen bekend is, het president Cyril Ramaphosa in November 2018 aangekondig dat ’n nuwe Wet op die Nasionale Minimum Loon vanaf 1 Januarie 2019 in werking sou tree. Met die skryf van hierdie artikel is produsente dus reeds ’n hele klompie maande gebonde aan die bepalings en vereistes deur hierdie wet gestel. Daar is […]

Safety of farm workers handling pesticides not negotiable

In a country that is often compared to the most advanced farming nations in the world, farm workers are an important component of the agricultural success story. A healthy work force is a valuable asset; producers need to ensure that workers do not face undue risks while working. Pesticides – insecticides, fungicides, herbicides, plant growth […]

Students meet leaders in the cereal industry

Students and leaders in the cereal industry recently had a ground-breaking get-to­gether where they could meet and talk to each other, finding possible common ground and even job opportunities. The highly successful Meet and Greet event was arranged by Cereal Science & Technology Southern Africa (CST-SA) for prominent industry role-players to meet with students in […]

Treasury document dominates economic debate in SA

The recent economic policy discourse in South Africa has been dominated by the release of a thought-provoking discussion document by the national Treasury, which highlights key reforms needed for economic growth in South Africa. This is a welcome document with a range of probing questions being asked of a number of government departments. Economic policy […]

Jong leiers bedank Graanakademie tydens reünie

‘n Uiters suksesvolle reünie is onlangs in Pretoria gehou vir alumni van Graan SA se Graanakademie wat sedert die onstaan daarvan sewe jaar gelede dié leierskapskursus suksesvol voltooi het. Die program is ’n vennootskap tussen Syngenta, Graan SA en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se sakeskool. Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA, […]

Beperk plaagdoderdrywing en wen goeie buurmanskap

Die wêreld se bevolking eet lustig aan die voedsel wat met baie moeite en teen hoë koste deur voedselprodusente geproduseer word. Dit is noodwendig dat plaagbeheer toegepas moet word om gewasse teen peste, plae, plantsiektes en onkruide te beskerm en in die meeste gevalle is daar ’n risiko hieraan verbonde. Een van die groot risiko’s […]

Optimising livestock production without degrading the ecosystem

Ruminant livestock are important to mankind since most of the world’s vegetation biomass is rich in fibre. Only ruminants can convert this high fibre vegetation into high quality protein sources such as meat and milk for human consumption. Livestock agriculture is the world’s largest user of land resources and southern Africa is no different to […]

Grondtipes behoort gewaskeuse te beïnvloed

Grondtipes en die invloed op gewaspotensiale of -keuses raak al hoe belangriker soos wat klimaatuiterstes gedurende die groeiseisoen druk op gewasproduksie uitoefen. Wanneer gronde se uitruilbare suurheid nie meer wortelontwikkeling belemmer nie (by pH(KCl)>4,6), begin grondfisiese eienskappe tot soveel as 70% van gewaspotensiaal bepaal. Hoe laer die reënval is, hoe groter is die invloed van […]

Maize cultivar reactions to charcoal stalk rot: A management tool

Charcoal stalk rot is caused by the fungus Macrophomina phaseolina and is favoured by soil temperatures of 30°C to 42°C and low soil moisture. Initial symptoms in maize can be observed after flowering with the abnormal drying of upper leaf tissues, stalk lodging and premature death. When plants approach maturity, the lower stalk nodes (usually […]

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 6: Sonneblomsaad Dié reeks handel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en olie-sademarkte. Deel 5 van die reeks het na die sojabooninligting verwys, terwyl hierdie artikel op die sonneblomsaadinligting fokus. Aangesien die reeks grootliks fokus op die belangrikheid van inligting in die graanmarkte, word daar veral gekyk […]

’n Kiekie van die bekostigbaarheid van kunsmis

Graanproduksie se winsgewendheid is die afgelope paar jaar onder uitermatige druk. Dit voel asof insetpryse net bly styg, terwyl dit nie altyd waar is vir graanpryse nie. As inset is kunsmis ’n graan- en oliesadeprodusent se enkele grootste koste van produksie. Afhangend van die gewas, kan kunsmis tussen 30% en 50% van ’n produsent se […]

Koringprodusente smag na ’n Kanaän

07|10|2019 Die afgelope wintergraanseisoen was weer eens ’n bewys van hoe vinnig ’n goeie afskop in ’n nagmerrie kan ontaard. Die 2019/2020-seisoen in die wintergraanstreke van Suid-Afrika het belowend begin met goeie, wydverspreide reëns. Dit het hoop gegee dat die droogtesiklus uiteindelik gebreek is. Halfpad deur die seisoen het die droogte egter opnuut kop uitgesteek […]

Bewaringslandbou het nie ’n formule nie – dis ’n beginsel

Egon Zunckel, ’n saaiprodusent van die Bergville-distrik, boer al vir 35 jaar en is passievol oor die praktyk van bewaringslandbou. Wanneer hy sien watter impak dié praktyk op sy boerdery gehad het, is hy spyt dat hy nie vroeër daarmee begin het nie. “Vir my boots hierdie praktyk die natuur na,” sê hy. Hy het […]

Cover crops as a tool towards regenerative farming

‘Without soil we would go hungry. Do we ever spare a thought for our soil? To us, soil is merely soil and that is it. Most people take soil for granted, yet soil is just as necessary to sustain life on earth as air and water,’ says Ms Marina Möller-Eilers in her educational booklet called […]

Wisselbou: Langtermynstelsels met gras bevorder winsgewendheid

Langtermynwisselboustelsels met grasse en graan kan baie winsgewend wees, maar wees op die uitkyk vir moontlike slaggate. Borseltjiegras, mielies en sonneblom Mnr Deon Bothma en sy seuns, Gawie en Marnus, boer in die Mareetsane-gebied van die Noordwes Provinsie. Hy het ’n geruime tyd gelede reeds begin om ’n langtermynweidingstelsel met sy gewasproduksiestelsel te kombineer en […]

Dekgewasse al meer gewild

SA Graan/Grain-medianavraag In Graan SA se kommunikasie met produsente is daar gereelde vrae oor die waarde en bydrae van dekgewasse tot bewaringslandbou. As deel van SA Graan/Grain se fokus op dekgewasse hierdie maand, het ons by saadverskaffers aangeklop om te hoor waarom die aanplant van dekgewasse in gewildheid toeneem. Ons wou ook by hulle weet […]

Culture of agri celebrated

Aptly named the Grain SA Day of Celebration, this prestigious event embodies not only the rich diversity of South Africa, but also the unifying passion for agriculture that exists within the country’s farming community. Hosted annually by Grain SA at NAMPO Park, the Day of Celebration is a culmination of months of preparation to give […]

Kan herlewingslandbou in die Wes-Kaap werk?

Kontantgewasprodusente sal oor die volgende 13 jaar die wetenskaplike lewensvatbaarheid van herlewingslandbou kan peil. Daar is reeds in April vanjaar begin met perseelvoorbereiding vir ’n nuwe navorsingsprojek van die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Oor dié tydperk sal alle moontlike inligting versamel word om teen 2032 ’n omvattende databasis te lewer aan alle kommersiële en opkomende […]

Die mense wat agterbly

Beste Grootneef Anderdag stop ek in ’n klein dorpie in die Noordoos-Vrystaat om diesel in te gooi. Die “Welkom in …”-bordjie is so geroes dat die plek se naam moeilik leesbaar is. Die stukkie teerpad in die dorp is vol slaggate, met hier en daar een wat halfhartig met gruis toegegooi is. By die petrolstasie […]

Learn to listen and listen to learn

The Dalai Lama once said, ‘When you talk, you are only repeating what you already know, but if you listen, you may learn something new.’ The mentors who are part of the Grain SA Mentorship Programme know how important it is to convey information regarding correct agricultural practices, but if they just talked and never […]

Ter sake | On the agenda

A monthly SA Graan/Grain feature with important dates, multimedia links, Grain SA diary events as well as current grain-related news bits.

Dís hoe ons met genadewater werk

Ek het die afgelope tyd van ’n anomalie (teenstrydigheid) bewus geword wat nogal ’n emosie in my wakker gemaak het. Ek lees van belangrike opinievormers in die samelewing wat as “kenners” skryf hoe ons as landbouers die meeste water gebruik. ’n Ander verbruiker wil weer weet hoeveel water ons as produsente gebruik het om vir […]

This is how we go about with water received by grace

I recently became aware of an anomaly (contradiction) that awakened a certain emotion in me. I read about important opinion formers in society who, as ‘experts’, write about how we as agriculturists use the most water. Another consumer wants to know how much water we as producers used to produce food for them. At one […]