SA Grain August 2019

  • All
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • FOCUS - IMPLEMENTS & EQUIPMENT
  • GRAIN SA
  • LEAD ARTICLE
  • ON FARM LEVEL
  • RECENT ARTICLES

What is your responsibility?

There are certain responsibilities in terms of acquisition, sales, marketing, advertising, promotion, recommendation and use of agricultural remedies. The following persons (natural or legal as in a company) have certain responsibilities in terms of agricultural remedies: The registration holder (this is mostly a company). The distributor (this is mostly a company). The agent (who mostly […]

The effect of plant stress induced by northern corn leaf blight in maize

Plant stress may be defined as an adverse effect on the plant which is brought about by a change in the optimal growing environment. Under such less than optimal growing conditions the plant’s growth, productivity, reproductive capacity or survival are influenced negatively. If the stress is severe enough, it may prevent flowering and seed formation […]

Beskikbaarheid en prys van grondboonsaad vir nuwe seisoen

Volgens die jongste skatting van die Nasio­nale Oesskattingskomitee is slegs 20 050 ha grondbone in die 2018/2019-produksieseisoen aangeplant en word ’n oes van 20 580 ton verwag. Produsente was van voorneme om ten minste 50 000 ha se grondbone aan te plant, maar as gevolg van die reën wat in die meeste gevalle eers in […]

Basterseleksie met verwysing na meerkoppigheid en spruite

Die mieliebaster waarop die graanprodusent besluit, speel ’n sleutelrol in die sukses van die totale verbouingsproses en finale plaasekonomie. Indien basters oor jare geëvalueer word, sal sekere basters sterker op die voorgrond tree as ander. Só ’n leierbaster word veral deur twee eienskappe onderskei, naamlik opbrengspotensiaal en opbrengswaarskynlikheid. Baie tyd en aandag word aan basterseleksie […]

Gerbils in agriculture: Impact and ecologically based control

Grain crops worldwide are impacted by various pests that affect yield, profitability and in some cases food security. An important, but often overlooked pest of grain crops, is rodents. In a recent meta-analysis it was found that rodents can cause up to a 15% crop loss in Afro-Malagasy smallholder farming systems. While research investigating crop […]

Sunflower crop quality – a look at the
2017/2018 season’s results

In the sixth annual sunflower crop quality survey that was performed by the Southern African Grain Laboratory (SAGL), 176 crop samples representing the various production regions were tested. Samples, provided by members of Agbiz Grain, were forwarded to SAGL by commercial grain silo owners and received from July to November 2018. Test weight The average […]

Dié wisselboustelsel met lusern, mielies en skape wérk

Mense verander dikwels slegs as hulle uit hul gemaksone gedwing word. Mnr Willie Roux, ’n produsent op die plaas Lorenco in die Reitz-omgewing, is geen uitsondering nie. Willie was in die verlede ’n koringprodusent, maar met die daling in die winsgewendheid van koring het hy dringend ’n verandering in sy boerderystelsel benodig. Merino-skape, lusern asook […]

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 2: Die effek op die voedingswaarde vir vee In die eerste artikel van die reeks is agtergrond gegee ten opsigte van die voordele van dekgewasse, maar ook verwys na die struikelblokke in die gebruik daarvan, veral in die Swartland-produksie-area. Daar is ook spesifiek verwys na die verskillende bestuursmetodes van dekgewasse, naamlik beweiding en die […]

Monsterneming by graan onder die loep

Die samestelling van graan op die land en in ’n besending is selde homogeen. Graankwaliteit is uiters heterogeen en variasie in graan kom nie net oor ’n individuele land of plaas voor nie, maar selfs binne ’n plant en binne individuele are of koppe. Oorsake van variasie kan insluit: Grondsoorte, beskikbaarheid van plaaslike voedingstowwe, verskillende […]

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 3: Geelmielies Die eerste deel van hierdie reeks het in die Junie-uitgawe van SA Graan/Grain verskyn en het gehandel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademarkte. Deel 2 van die reeks in die Julie-uitgawe het na witmielie-inligting verwys, terwyl hierdie artikel op geelmielie-inligting gaan fokus. Aangesien […]

Voedselprysinflasie: Hoe lyk die tendense?

12|07|2019 Inflasie en rentekoerse speel beide ’n belangrike rol in enige land se ekonomiese omgewing. Hierdie twee aspekte bepaal die waarde van die land se geldeenheid en veranderinge in enige een van die twee beïnvloed ook die relatiewe waarde van die geldeenheid. Alhoewel inflasie ’n oorhoofse term is wat verwys na die prysverandering van ’n […]

Stropers, balers jaag mekaar

Sewesyferbedrae en stropers is sinoniem – daarom is die aanskaf van een van hierdie kolosse nie ’n saak wat ligtelik benader word nie. Produsente het nodig om die stropers in aksie te sien en ook om dié van verskillende vervaardigers met mekaar te vergelyk. Dieselfde geld vir balers. Dit is een van die redes waarom […]

Trekkerverkope weerspieël die huidige landbou-ekonomie

Trekkerverkope is gewoonlik ’n baie goeie barometer om die toestand van die landbou-ekonomie mee te meet. Vir die jaar tot dusver, tot en met Junie 2019, is trekkerverkope 21,4% laer as verlede jaar dieselfde tyd. Stroperverkope is 10,5% minder. Vir die agtereenvolgende twaalf maande is trekkerverkope 12% laer as die vorige twaalf maande. Hierdie negatiewe […]

Is diep skeurploeg elke jaar nodig?

Die kosteknyptang in saaiboerdery vreet elke jaar ’n bietjie meer van die boerderywins weg. Dit noop saaiprodusente om die skroef in kostebestuur elke seisoen nog ’n bietjie verder aan te draai. Oor tyd is produksiekoste reeds dermate besnoei dat daar min plek oor is om nog te bespaar. Is dit uit hierdie oogpunt beskou moontlik […]

Voor- en nadele van grondvoorbereiding in bewaringsboerdery

Grond word sedert die Bybelse tyd bewerk om graan te produseer. Redes vir die noodsaaklikheid van grondvoorbereiding sluit in die toeslaan van gronde, om waterinfiltrasie te bevorder en afloop te verminder en om die effektiwiteit van reënwater te verhoog. Dit word verder ook gedoen om ’n goeie saadbed vir die kleiner sade te verseker, winderosie […]

Snykouters op “direkte plant”-planter bepalend vir sukses

Die planter is sekerlik een van die belangrikste implemente in graanverbouing. As daar hier ’n fout insluip en die planter werk nie reg nie, kan dit eers weer met ’n volgende plantaksie reggestel word. Dit is dus noodsaaklik dat die planter so gestel word dat dit 100% reg werk. Vir ’n “direkte plant”-planter (no-till-planter) wat […]

Presisieboerdery: Die begin van die winspad

Daar is al heelwat oor presisieboerdery geskryf en vele produsente pas dit toe, maar verskeie foute word steeds begaan. Alle implement- en trekkervervaardigers fokus deesdae daarop om hierdie stelsel geïmplementeer te kry en geld word spandeer om stelsels te vervaardig wat dié tegnologie kan laat werk. Presisieboerdery sal verseker doeltreffendheid, effektiwiteit en wins verhoog, maar […]

Eie webblad vir SA Graan/Grain

SA Graan/Grain spog vanaf Mei-maand vanjaar met sy eie webblad – gaan loer gerus by sagrainmag.co.za. Op die tuisblad word die jongste uitgawe se hoofartikel, hoofstorie, aktuele artikels en van die rubrieke uitgelig. Artikels wat spesiaal vir die webbladsy geskryf is en nie in die gedrukte tydskrif verskyn nie, word ook hier gepubliseer. Wil jy […]

Dít sê prof Roberts se verslag

Na verskeie onderhandelings tussen Graan SA en die JSE, het laasgenoemde ’n onafhanklike ondersoek laat doen om opnuut die effektiwiteit van die liggingsdifferensiaalstelsel te evalueer, gegewe Suid-Afrika se unieke mark. Graanprodusente wou veral weet of die mark nie nou al volwasse genoeg is om sonder ’n differensiaal te funksioneer nie. Die JSE het vir prof […]

Skraalhanse – een van SA se grootste probleemonkruide

Tydens ’n meningspeiling wat onlangs deur die LNR-Graangewasse gedoen is onder ’n groep van 41 kommersiële produsente afkomstig van Mpumalanga, die Noordwes Provinsie en die Vrystaat, is skraalhanse (of armoedskruid) aangewys as die nommereenonkruid waarmee produsente dikwels stoei. In hierdie artikel sal daar gepoog word om aan produsente ’n oorsig te gee rakende die biologie […]

Fighting poverty through opportunity

Being raised by unemployed parents led Zoliswa Mdikane (26) to her decision to study agriculture. Zoliswa hails from a deeply rural area, Tshisane, near the town Tsolo in the Eastern Cape, which is approximately 40 km from Mthatha. ‘In the Eastern Cape our gold is in the soil – planting is how we can make […]

Ter sake

Die doppie

Beste Grootneef Die doppie staan al ’n week op my lessenaar. Nou en dan word dit liggies tussen die vingers geroer en teen die lig betrag. Vir die fynproewer ontsluit dit geure van kordiet, tentseil en oop veld uit die 2019-oesjaar. Ou Neef, dié doppie kom van ver. Nou staangemaak op ’n ereplekkie net om […]

The first important step

My recent exposure to our academic leaders has given me new insight. If I remember correctly, the academics played a very important, leading role in South Africa’s history in bringing us to a true democracy. They were in fact the people who came with criticism and wisdom to bring solutions for the dilemmas of the […]

Die eerste belangrike tree

My onlangse blootstelling aan ons akademiese leiers het my tot nuwe insigte gebring. As ek reg onthou, het die akademici ’n baie belangrike, leidende rol in Suid-Afrika se geskiedenis gespeel om by ’n ware demokrasie uit te kom. Dit was juis hulle wat met kritiek en wysheid gekom het om oplossings te bring vir die […]