Ontwikkeling van hoë-opbrengs­koringkultivars – ’n ander perspektief

Die gesprekke rondom plaaslike koringproduksie en die volhoubaarheid van die koringbedryf in Suid-Afrika is reeds ’n geruime tyd aan die gang. Verskeie rolspelers – wat Graan SA, LNR-Kleingraan, produsente en saadmaatskappye insluit – is...

Maize crop quality – a look at the 2017/2018 season’s results

During the 2018 harvesting season, a representative sample of each delivery of maize at the various grain intake points was taken according to the prescribed grading regulation. A total of 900 composite samples, representing...

Gewasbegrotings vir die nuwe seisoen

Die afgelope somergraanproduksieseisoen (2018/2019) het uitdagend afgeskop met goeie wydverspreide reën wat uiters laat voorgekom en aanplantings vertraag het. Produsente het die weer benoud dopgehou weens kommer dat ryp dié laat aangeplante gewasse sou...

Meet en weet hoeveel kunsmis regtig nodig is

Die skaal waarmee dr Rick Haney bepaal hoeveel kunsmis werklik per spesifieke stuk grond nodig is vir gebalanseerde en kostedoeltreffende produksie, is een van die beste geskenke ooit aan die produsent. Deur die mikrobiologiese...

Sandgrondproewe lewer bruikbare resultate

Vanjaar is die Sandgrondontwikkelingskomitee (SOK) se jaarlikse boeredag op 1 Mei by die Humansvlakte Laerskool in die Bothaville-distrik gehou. Daar was ook ’n besoek aan proewe op die plaas Doornbult van mnr Thabo van...

Onderhoud van kontoere en afleibane is belangrik

Goedontwerpte kontoere wat goed in stand gehou word, is die enigste getoetste stelsel om erosie te verminder op bewerkte lande in Suid-Afrika. Daar is al duisende lande wat deur dié stelsel beskerm word. Kontoere word...

Grondbone-oesskattings – ‘n provinsiale perspektief

Grondbone is ’n gewas met ’n hoë waarde. Dit word meestal in die noordwestelike streke van Suid-Afrika geproduseer en gewoonlik in gebiede waar die grond sanderig is – soos in die weste en noordweste...

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit? – Deel 4: Koring

Dié reeks handel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en olie­sademarkte. Deel 3 van die reeks het na die geelmielie-inligting verwys, terwyl hierdie artikel op die koringinligting...

The effect of plant stress induced by northern corn leaf blight in maize

Plant stress may be defined as an adverse effect on the plant which is brought about by a change in the optimal growing environment. Under such less than optimal growing conditions the plant’s growth,...

Beskikbaarheid en prys van grondboonsaad vir nuwe seisoen

Volgens die jongste skatting van die Nasio­nale Oesskattingskomitee is slegs 20 050 ha grondbone in die 2018/2019-produksieseisoen aangeplant en word ’n oes van 20 580 ton verwag. Produsente was van voorneme om ten minste...

LATEST EDITION