Reëngebruiksdoeltreffendheid in die Noordwes-streek

August 2018 Doeltreffendheid en effektiwiteit is beide belangrike konsepte vir die hedendaagse produsent. Deel 2 van hierdie reeks het ‘n bietjie meer lig op die Vrystaat-streek se effektiwiteit gewerp, waar daar vergelykings tussen ‘n paar...

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 1: Algemene agtergrond Die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademark is reeds sedert die laat 1990’s in ’n vrye mark. Een van die belangrikste aspekte vir die optimale funksionering van so ’n mark, is dat daar...

Wees effektief om doeltreffend te boer

June 2018 Die beginsels van effektiwiteit en doeltreffendheid in boerdery raak al hoe belangriker soos die boerdery-omgewing toenemend meer gesofistikeerd en volhoubaar moet word. In die hedendaagse uitdagende toestande met die toenemende koste van insette,...

‘Smart farming’ with geofencing

Geospatial innovations such as satellite technology, imagery and geospatial planning have grown in uptake globally and in South Africa. These technologies play an increasingly important role in agribusiness and is commonly referred to as...

Growing groundnuts aflatoxin-free

The groundnut or peanut (Arachis hypogaea L.) is an important food and fodder crop in the farming systems of developing countries. The seed is high in oil (close to 50% for many varieties) and...

Kweekgras: ’n Moeilik beheerbare kalant

Tydens ’n meningspeiling wat onlangs onder 41 kommersiële produsente gedoen is, is kweekgras (Cynodon dactylon) aangewys as een van die topdrie-onkruide waarmee produsente die meeste sukkel. Internasionaal is kweek gemeld as ’n probleemonkruid in...

PROFIT MAXIMISING feeding period for cattle

June 2018 PHILLIP OOSTHUIZEN, head: Economics and Research, Sernick Group The cattle feedlot sector plays a significant role in the red meat industry. Approximately 70% to 80% of cattle that reach the consumer went through a...

Evalueer jou beesboerdery gereeld krities vir volhoubaarheid

February 2019 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die pryse van speenkalwers, ou koeie en slagbeeste het die afgelope jaar sywaarts beweeg. Heelwat ontleders, soos Absa en die vleispryse van mnr Chris Derksen, ondersteun dié stelling. Soos in die...

Planning is key

With a competition record of 5,12 t/ha, Clinton Frey from Winterton was crowned the winner in the category for soybeans in KwaZulu-Natal in the 2020 Grain SA Grow for Gold National Yield Competition with...

Graanverbruikstendense en die ekonomie

26|11|2019 Die Suid-Afrikaanse ekonomie is reeds vir die afgelope vyf tot ses jaar onder geweldige druk en het teen ’n stadige tempo gegroei oor hierdie tydperk. Die trae plaaslike ekonomiese groei het veroorsaak dat die...

LATEST EDITION