Variërende plantestand: Die volgende vlak in presisieboerdery

January 2015 JASON SPARROW, landboukundige, Sidi Parani Droëlandboerdery is oor die alge meen nie maklik nie en word gekenmerk deur vele uitdagings. Verhoogde insetkoste, soos diesel, saad, kunsmis, plaagbeheermiddels en arbeid, gepaardgaande met ‘n ongunstige mielieprys,...

Ottosdal No-Till Klub neem die voortou met bewaringsboerdery in Noordwes

January 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse en HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA ‘n Aantal jare gelede het produsente in die Ottosdal- en wyer omgewing besef dat hulle lank gevestigde graanproduksiepraktyke van intense grondbewerking, nie volhoubaar...

Onkruid in die winterreënvalstreek: Deel 8

January 2015 Kiesieblaar (Small mallow) PJ PIETERSE, Departement Agronomie, Universiteit van Stellenbosch Wetenskaplike naam: Malva parviflora Afrikaanse naam: Kiesieblaar Engelse naam: Small mallow Daar kom sewe Malva-spesies in Suid-Afrika voor, maar kiesieblaar, wat oorspronklik van Europa is, is die enigste spesie wat ‘n ekonomies...

Ken jou vriendelike vyand: Deel 3

January 2015 JUSTIN HATTING, LNR-Kleingraaninstituut, 'n Instituut van die Veldgewasdivisie Hierdie artikel is die laaste in ‘n reeks van drie oor die natuurlike vyande van insekte, met spesifieke verwysing na kleingraanverbouing. In twee vorige uitgawes van SA...

Inset-oorsig

January 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en PETRU FOURIE, ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA Kunsmispryse goedkoopste vroeër in die jaar Kunsmispryse kan gedurende die jaar uitermatig wissel en omdat kunsmis as produksie inset so ‘n...

Graanmark-oorsig

January 2015 3 Desember 2014 WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Wanneer knyp oliesadepryse jou? Produsente koop met planttyd produksie-insette teen kleinhandelpryse om later sonneblomsaad en sojabone teen groothandelpryse te verkoop. Die vlak van hierdie groothandelpryse kan...

Brown rust of sunflower: A scarce, but potentially damaging disease

May 2015 MOSES RAMUSI and BRADLEY FLETT, ARC-Grain Crops Institute Brown rust is caused by the fungus Puccinia helianthi Schw. – which is capable of causing yield losses in specific sunflower production areas of South Africa where...

LATEST EDITION