Die stil opbrengsdief wat soms ‘n ander baadjie dra
November 2017
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Grondkompaksie is ‘n aspek wat algemeen deur produsente oor die hoof gesien word en sodoende, sonder dat hulle dit besef, heelwat opbrengs prysgee. “Dit is nie by my ‘n...
Meet en weet hoeveel kunsmis regtig nodig is
Die skaal waarmee dr Rick Haney bepaal hoeveel kunsmis werklik per spesifieke stuk grond nodig is vir gebalanseerde en kostedoeltreffende produksie, is een van die beste geskenke ooit aan die produsent. Deur die mikrobiologiese...
NUWE SEISOEN: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min
September 2018
PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA
Volgens Statistiek SA het Suid-Afrika se ekonomie met 2,2% gekrimp, vergeleke met die vierde kwartaal van 2017. Landbou is een van die kernsektore wat tot hierdie inkrimping...
Growing groundnuts aflatoxin-free
The groundnut or peanut (Arachis hypogaea L.) is an important food and fodder crop in the farming systems of developing countries. The seed is high in oil (close to 50% for many varieties) and...
Sojaboonbedryf: Is local nie lekker nie, of wat?
May 2018
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
In die plaaslike mark bou voorraadvlakke van sojabone met elke seisoen stadig op. Die nuwe produksiejaar het stadig begin, met plantdatums wat bitter laat was....
Presisie-beginsels én presiese produsente verhoog winste
December 2017
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Grondsoorte en gronddieptes in lande en oor plase kan uitermate verskil. Die gevolg van verskille soos hierdie in die hulpbronne is dat die opbrengsmikpunte ook dramaties kan varieer.
Die verskillende...
18|04|2019 Nuwe seisoen se mielievoorraad: Wat kan verwag word?
Suid-Afrika se nuwe produksieseisoen is volstoom aan die gang en die stroopproses van die verskillende somergrane het reeds in gedeeltes van die land begin. Die 2019/2020-seisoen sal weer eens onthou word vir die unieke...
Voorgestelde veranderings in koringgradering
February 2019
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
Die koringbedryf werk al meer as vier jaar aan ’n omdraaistrategie. Een van die mikpunte in dié strategie was om die graderingsmaatreëls te verander. Talle...
Aardjie na sy vaartjie
May 2018
DR ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraan, Bethlehem
Mokolo is ‘n nuwe LNR-Kleingraan-koringkultivar wat vir droëlandproduksie in die somerreënvalgebied vrygestel is. Mokolo is uit Matlabas ontwikkel en is net soos sy voorganger uitstekend aangepas vir uiteenlopende produksie-omgewings....
Potential export market opportunities for South African maize
June 2017
MICHELLE MOKONE, agricultural economist: Grain SA
Africa’s largest maize producer is once again set to regain its status as a net exporter of maize. South Africa, which typically produces an average of 11 million...















