Bestuur onkruidsade só tydens die oesproses

Deel 2 Die bestuur van onkruide binne ’n bewaringslandbousisteem bly ’n uitdaging. In Deel 1 is gekyk na oesonkruidsaadbeheer (harvest weed seed control). Kaf tussen die spore, ’n kafdeksisteem, die brand van nou windrye en...

Bewaringslandbou skep nuwe navorsingsbehoeftes

Die hoofrede waarom gemeenskappe in die geskiedenis tot niet gegaan het, was die onvolhoubare gebruik van hulle grond. Oor- en wanbenutting van grond deur onkunde of ’n traak-my-nieagtige houding lei tot erosie en grondagteruitgang...

Erdwurms: Dokters van die grondekosisteem

Erdwurms is van die mees bestudeerde grondfauna as gevolg van die belangrike rol wat hulle speel as primêre en sekondêre komposteerders. Erdwurms staan ook bekend as grondingenieurs weens hulle invloed op die biotiese en...

Quality of the 2018/2019 season’s wheat crop examined

The 2018/2019 season represented the 21st annual wheat crop quality survey. The aim of these surveys is to accumulate commercial wheat crop quality data on a national level to assist the industry in decision-making...

Die voordele van grondmikrobes vir grondgesondheid

Die struikelblokke in die pad van volhoubare gewasproduksie plaas die fokus opnuut daarop om biologiese oplossings vir landbougrond te vind. Gesonde grond het die vermoë om optimale gewasverbouing te verseker. Mikrobes speel ’n belangrike rol...

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 3: Die effek op die daaropvolgende jaar se koringproduksie In die eerste artikel van hierdie reeks is agtergrond gegee oor die voordele van dekgewasse, maar daar is ook verwys na die struikelblokke vir die...

Kweekgras: ’n Moeilik beheerbare kalant

Tydens ’n meningspeiling wat onlangs onder 41 kommersiële produsente gedoen is, is kweekgras (Cynodon dactylon) aangewys as een van die topdrie-onkruide waarmee produsente die meeste sukkel. Internasionaal is kweek gemeld as ’n probleemonkruid in...

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 5: Sojabone Hierdie reeks handel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademarkte. Deel 4 van die reeks het na koringinligting verwys, terwyl hierdie artikel op sojabooninligting...

Insetaankope is beslis nie perdekoop nie

Met winsgewendheid in die graanbedryf onder druk, is dit baie maklik om oorhaastige besluite te neem of selfs na strooihalms te gryp wanneer dit by insetaankope kom. Maak verkieslik dubbeld seker dit is nie...

Risiko’s vir die nuwe seisoen

12|09|2019 Dit is weer die tyd van die jaar wanneer deeglik besin moet word oor strategieë vir die nuwe seisoen. Dit sluit die beplanning rondom aanplantings (watter gewasse en hoeveel daarvan) asook algemene risikobestuur in....

LATEST EDITION