Basterseleksie met verwysing na meerkoppigheid en spruite

Die mieliebaster waarop die graanprodusent besluit, speel ’n sleutelrol in die sukses van die totale verbouingsproses en finale plaasekonomie. Indien basters oor jare geëvalueer word, sal sekere basters sterker op die voorgrond tree as ander....

Gerbils in agriculture: Impact and ecologically based control

Grain crops worldwide are impacted by various pests that affect yield, profitability and in some cases food security. An important, but often overlooked pest of grain crops, is rodents. In a recent meta-analysis it was...

Sunflower crop quality – a look at the2017/2018 season’s results

In the sixth annual sunflower crop quality survey that was performed by the Southern African Grain Laboratory (SAGL), 176 crop samples representing the various production regions were tested. Samples, provided by members of Agbiz...

Dié wisselboustelsel met lusern, mielies en skape wérk

Mense verander dikwels slegs as hulle uit hul gemaksone gedwing word. Mnr Willie Roux, ’n produsent op die plaas Lorenco in die Reitz-omgewing, is geen uitsondering nie. Willie was in die verlede ’n koringprodusent, maar...

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 2: Die effek op die voedingswaarde vir vee In die eerste artikel van die reeks is agtergrond gegee ten opsigte van die voordele van dekgewasse, maar ook verwys na die struikelblokke in die gebruik...

Monsterneming by graan onder die loep

Die samestelling van graan op die land en in ’n besending is selde homogeen. Graankwaliteit is uiters heterogeen en variasie in graan kom nie net oor ’n individuele land of plaas voor nie, maar...

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 3: Geelmielies Die eerste deel van hierdie reeks het in die Junie-uitgawe van SA Graan/Grain verskyn en het gehandel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademarkte....

Voedselprysinflasie: Hoe lyk die tendense?

12|07|2019 Inflasie en rentekoerse speel beide ’n belangrike rol in enige land se ekonomiese omgewing. Hierdie twee aspekte bepaal die waarde van die land se geldeenheid en veranderinge in enige een van die twee beïnvloed...

Insect rearing on artificial diets

The mass rearing of insect pests was and still continues to be an important part of agricultural research. ‘Reared insects’ refers to insects that are bred and maintained in the laboratory in contrast to those...

Rekordverbruik van sojabone in die kollig

Dit is nie ’n geheim dat die Suid-Afrikaanse oliesademark die afgelope paar jaar aansienlik verander het nie. Die sojaboonmark is een van die wat die meeste gegroei het, aanvanklik eers aan die produksiekant en...

LATEST EDITION