Gewasbegrotings vir die nuwe seisoen

Die afgelope somergraanproduksieseisoen (2018/2019) het uitdagend afgeskop met goeie wydverspreide reën wat uiters laat voorgekom en aanplantings vertraag het. Produsente het die weer benoud dopgehou weens kommer dat ryp dié laat aangeplante gewasse sou...

Kweekgras: ’n Moeilik beheerbare kalant

Tydens ’n meningspeiling wat onlangs onder 41 kommersiële produsente gedoen is, is kweekgras (Cynodon dactylon) aangewys as een van die topdrie-onkruide waarmee produsente die meeste sukkel. Internasionaal is kweek gemeld as ’n probleemonkruid in...

Oorwintering in 2019: Uitdagings en praktiese riglyne

Alhoewel daar al baie oor die onderwerp van oorwintering geskryf is, bly dit ’n groot uitdaging vir elke produsent. Enersyds omdat voer in alle waarskynlikheid die grootste koste-inset vir die veeprodusent is en andersyds...

22|03|2019 Gars en hawer: Hoe lyk die mark?

In die Wes-Kaap speel gars en hawer ’n belangrike rol in die wisselboustelsels van die wintergraanstreke. Dit dien ook ’n doel rakende die diversifisering van gewasse vir die produsent, asook ten opsigte van die...

Dié wisselboustelsel met lusern, mielies en skape wérk

Mense verander dikwels slegs as hulle uit hul gemaksone gedwing word. Mnr Willie Roux, ’n produsent op die plaas Lorenco in die Reitz-omgewing, is geen uitsondering nie. Willie was in die verlede ’n koringprodusent, maar...

Só lyk saadpryse vir die nuwe somer­graanseisoen

Naas kunsmis, is saad ’n somergraanprodusent se grootste insetkoste. Saadpryse is beslis die koste waaroor graanprodusente tans die meeste kla. Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep het vroeër vanjaar weer met verskeie saadmaatskappye oor Graan SA-lede se...

Bemesting van aangeplante weiding in die somerreënvalgebied

Kunsmis is een van die duurste en belangrikste insette vir die verbouing van aangeplante weidings vir optimale diereproduksie. Die regte en voldoende bemesting kan ’n drastiese verhoging in droëmateriaalproduksie oplewer. Reënval Reënval speel ’n belangrike rol...

HOËDRUKBEWEIDING: Die antwoord tot beter drakrag

October 2018 HENNIE DU TOIT, vee- en weidingkundige, Obaro Ons het nog altyd in veranderende tye geleef, maar deesdae verander die tye vinniger, meer drasties en meer onvoorspelbaar. Die wêreldpopulasie behoort in alle waarskynlikheid teen 2050...

Beskikbaarheid en prys van grondboonsaad vir nuwe seisoen

Volgens die jongste skatting van die Nasio­nale Oesskattingskomitee is slegs 20 050 ha grondbone in die 2018/2019-produksieseisoen aangeplant en word ’n oes van 20 580 ton verwag. Produsente was van voorneme om ten minste...

Vrystaat se doeltreffendheid bekyk

July 2018 Doeltreffendheid en effektiwiteit en die feit dat beide belangrike konsepte vir die hedendaagse produsent is, is in Deel 1 van die reeks aangespreek. Verbruiksdoeltreffendheid van insette is van kardinale belang – en veral...

LATEST EDITION