Wheat: Breeding the future through the digital eye

In the July 2018 issue the pre-breeding project being conducted at Stellenbosch University’s Plant Breeding Laboratory (SU-PBL) as part of the Department of Science and Innovation-Grain SA National Wheat Breeding Platform was introduced. In...

Koste en gebruik van Eragrostis curvula-hooi en -weiding

Met die afname in winsgewendheid van veevertakkings, stygende insetkoste en wisselende produksiepotensiaal is dit opnuut nodig om die winsgewendheid van Eragrostis curvula-hooi te evalueer. Weidings word gewoonlik op gronde met laer potensiaal aangeplant, met die...

Bemesting van aangeplante weiding in die somerreënvalgebied

Kunsmis is een van die duurste en belangrikste insette vir die verbouing van aangeplante weidings vir optimale diereproduksie. Die regte en voldoende bemesting kan ’n drastiese verhoging in droëmateriaalproduksie oplewer. Reënval Reënval speel ’n belangrike rol...

Ekonomiese aanwysers en insetprystendense van belang in 2019

In 2019 was die skerp daling in die ruolieprys, die onbestendigheid van die wisselkoers en die dalings in die meeste van die internasionale grondstowwe van kunsmis, sekerlik die aspekte wat uitgestaan het. Die Brent-ruolieprys het...

Markintelligensie skep goue geleenthede vir hawer en gars

Ongunstige landboutoestande is die afgelope drie jaar in die Wes-Kaap beleef. Hierdie streek, wat algemeen bekend staan as die belangrikste koringproduserende gebied in Suid-Afrika, is ook die hoofverbouïngsgebied vir hawer en gars. Enige krisis...

Grane en oliesade: Voorraadscenario’s vir die 2020/2021-seisoen

07|11|2019 Die 2020/2021-somergraanproduksieseisoen is aan die gang en met die skryf van hierdie artikel was die aanplantings nog baie beperk. In veral die oostelike gedeeltes van die land is die seisoen later as normaal. Die...

Dekgewasse se invloed op die vloei van voer, vee en kontant

Dekgewasse en die beweiding daarvan begin al hoe meer aftrek kry. Aanvanklik is net die dekgewasse aangeplant, maar deesdae word dit ook as ’n bron van voer vir die vee gesien. Alhoewel hierdie stelsel...

High yields, acceptable quality and rust protection – a great combination

In this ever more challenging era of modern agriculture, grain producers are under immense pressure to produce more food. The increasing world population needs to be fed through the most efficient, climate-smart agriculture production...

Die stryd teen skraalhanse – ’n langtermynstrategie

Hulle noem dit nie verniet die armoedskruid nie, want waar skraalhanse welig groei, is opbrengste dikwels maar skraal. Dit is veral op lande waar minimum- of geenbewerking toegepas word dat dié houtagtige onkruid dikwels...

Nuwe seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min

Volgens Statistiek SA het Suid-Afrika se ekonomie met 2,2% gekrimp, vergeleke met die vierde kwartaal van 2017. Landbou is een van die kernsektore wat tot hierdie inkrimping gelei het: Dit het in die eerste...

LATEST EDITION