Ontmoet Andries van der Poll – met vertroue in die hoofstroom

2019 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar. Hy is skerp en hy boer skerp. Hy het ’n hart vir kosproduksie. Ook om ’n werkgewer en opleier vir mense te wees...

Verhoudings is die sleutel by Haasjeskop Boerdery

2019 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar. “Ons aanslag is ‘vra, luister en implementeer’. Vir volhoubaarheid kies ons medewerkers wat bereid is om hul rol in ons avontuur honderd persent en vertroulik vol te staan....

Perfekte storm tref rooivleisbedryf in 2019

Die voortslepende droogte, die uitbreking van bek-en-klouseer, swakker verbruikersbesteding en die politieke en beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het grotendeels daartoe gelei dat die produsenteprys van A-graadbeesvleis skerp in 2019 gedaal het. Aan die einde van die...

Mielies en koring se verwerking per provinsie verskuif

05|02|2020 Die dinamiek van die plaaslike mieliemark, veral in terme van verwerking, het oor tyd redelik verander. Die meerderheid geelmielies word onder normale omstandighede in die oostelike gedeeltes van die land, naamlik Mpumalanga en die...

Buy agrochemicals from an accredited crop adviser

Agriculture in South Africa is based on more than just a business exchange or making a profit – it is based on human relationships and trust. However, if something goes wrong, it shakes these...

Kanolasaadpryse in 2020

Saad, as produksie-inset, maak ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Al Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes word ingevoer vanaf Australië, Europa of Kanada, wat die voorsiening van voldoende hoeveelhede saad ’n uitdaging maak....

’n Kykie na die grondboon- en kanolamark

21|01|2020 Alhoewel grondbone en kanola twee van die kleiner oliesade in die Suid-Afrikaanse produksie- en verbruikskonteks is, vervul beide hierdie gewasse ’n belangrike rol vir plaaslike produsente. Grondbone bied vir somergraanprodusente ’n goeie alternatief tot...

Langplaas se lang pad na grondgesondheid

Genestel aan die voet van die Magaliesberge in die omgewing van Brits in Noordwes, lê Langplaas Boerdery waar die derde geslag Janse van Rensburgs tans boer – van ’n beskeie begin tot ’n trotse...

’n Kykie na dieselpryse en -gebruik oor tyd

Diesel maak tans ongeveer 12% van ’n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekosterekening uit. 20 jaar gelede het diesel 18% uitgemaak en tien jaar gelede 13%. Hierdie afname is veroorsaak deur laer verbruik van diesel...

Graanverbruikstendense en die ekonomie

26|11|2019 Die Suid-Afrikaanse ekonomie is reeds vir die afgelope vyf tot ses jaar onder geweldige druk en het teen ’n stadige tempo gegroei oor hierdie tydperk. Die trae plaaslike ekonomiese groei het veroorsaak dat die...

LATEST EDITION