Aanvullings vir vee wat op dekgewasse wei

Dekgewasse neem in gewildheid toe en die benutting daarvan met vee kom meer algemeen voor. Die vraag ontstaan watter tipe aanvulling vir vee onder hierdie toestande gegee moet word. Om dit te beantwoord, moet daar...

Dekgewasse bied veelvoud van opsies

Gewasse verskil ten opsigte van groeiwyses en veral groeikurwes. Selfs binne dieselfde gewas is daar groot verskille tussen kultivars. Gewasse kan basies in drie groeitipes opgedeel word, naamlik kort, medium en lang groeiers. Deur verskillende...

Paniek, ruolie en die wisselkoers se impak op kunsmismarkte

Internasionale markte is baie deurmekaar. Groot olieproduserende lande se “oorlog” vir markaandeel en die beheermaatreëls om die koronavirus se verspreiding wêreldwyd te bekamp, het markte op hol. Binne slegs ’n paar weke het die ruolieprys...

Onseker markte affekteer ook wintergraan

19|03|2020 Die jaar het interessant afgeskop en die wisselvalligheid in wêreldmarkte is onrusbarend. Die koronavirusuitbreking (Covid-19) skep kommer oor voedselsekerheid en daar word gewonder hoe dit die wintergraanbedryf beïnvloed. Hierdie artikel bevat markinligting wat verkry...

Vroeg begin is half gewin – herfsbespuiting van onkruid wérk

Onkruid onttrek vog en voedingstowwe uit die grond en winteronkruid in veral die somersaaigebiede doen dit besonder goed. Hierdie winteronkruide ontkiem gewoonlik in die laat somer en herfs, terwyl die lande met ongeoeste gewasse...

Hoë persentasie korrelstikstof bedreig garsbedryf

Produsente sal daadwerklik moet poog om korrelstikstofvlakke afwaarts te bestuur na vlakke tussen 1,60% en 1,80%. Dit was die versoek van AB InBev na afloop van die garsevaluasiekomitee­vergadering in Caledon. Data wat hier bekendgemaak...

Pas beesstelsels aan vir beter kans op wins

Die veebedryf, soos baie ander bedrywe, gaan gebuk onder omstandighede wat tot laer winste lei. Doeltreffendheid en effektiwiteit moet deurgaans verhoog word om kostes te beperk en sodoende ’n beter kans op wins te...

Kan daar op bemesting gesny word?

Op die vraag of ’n produsent bemesting kan verminder as hy of sy bewaringslandboupraktyke toepas, is die antwoord “ja”. Dit is egter nie ’n eenvoudige antwoord nie. Die ontwikkeling van en vordering met bewaringslandbou...

The good guys: Beneficial nematodes at the service of producers

Soil is alive! In a teaspoon of healthy soil there are more organisms than people on earth. Bacteria, fungi, algae, protozoa and nematodes, among others, interact with the surrounding environment that consists of minerals,...

Blaarvoeding op grondbone – mites en waarheid

Die produsent van vandag hoor kort-kort die woord “blaarvoedingtoedienings” en moet dan kopkrap om ’n weg te vind deur die doolhof van informasie. Dit is noodsaaklik dat die produsent moet onderskei tussen die waarheid...

LATEST EDITION