Jongste saadpryse sê mekaar die stryd aan

Insetprysmonitering is een van die belangrike take wat Graan SA namens sy lede verrig. Dit sluit die monitering van saadpryse – nie net jaarliks nie, maar oor tyd – in. Alhoewel Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep...

Droëlandkoring getemper vir bloedsweet-seisoene

Sedert die LNR-Kleingraan se beginjare word graanopbrengs en -kwaliteit tydens kultivarontwikkeling oor verbouingstreke en seisoene getoets. Hierdie strategie is baie belangrik in die bepaling van ’n kultivar se aanpassingsvermoë en is grootliks die rede...

Resistant hybrids help manage the risk of disease epidemics

Cob and tassel smut on maize, also known as maize head smut, is caused by the fungus Sphacelotheca reiliana (syn. Ustilago reiliana) and occurs in South Africa, Australia, Mexico, New Zealand, Asia and Southeast...

Alternatiewe gewasse – nuwe kultivars getoets

Soms word ou waarhede herontdek en bevestig en nuwe praktyke word as wetenskaplik kanoniek beskou. Een so ’n praktyk, wat eintlik in beide kategorieë tuishoort, is wisselboustelsels in die graanbedryf. Die rotasie van gewasse dra...

Laer dieselprys kan stroop en plant ‘n hupstoot gee

Die ruolieprys het die afgelope paar maande skerp gedaal as gevolg van ’n skeuring in die Opul-kartel (Organisasie van Petroleumuitvoerlande) onder leiding van Saoedi-Arabië en Rusland asook ’n swakker wêreldvraag as gevolg van die...

Internasionale en plaaslike mieliemark – hoe kompeterend is SA tans?

08/04/2020 Internasionale sowel as plaaslike markte is deur ’n reeks faktore deurmekaar gekrap, waarvan die grootste sekerlik die uitbreking van die Covid-19-pandemie vroeg in 2020 is. Dit het nie net soos ’n veldbrand versprei nie,...

Resistant cultivars – winning the war against RWA

Russian wheat aphid (RWA) has been attacking winter wheat planted in the central interior production region in South Africa since 1978. The severity of infestations and the accompanying yield loss have fluctuated over time....

Uitdagings maak dié planmaker ’n beter produsent

Vir Bernard Rabe, 2019 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finalis, gaan boerdery oor improvisasie om probleme op te los en uitdagings motiveer hom om sukses na te streef. Sy lewensuitkyk – ’n boer maak...

Saadtekort wek kommer

Sprake van ’n tekort aan koringsaad vir die komende seisoen doen tans die ronde. SA Graan het met die saadmaatskappye K2, Sensako en Pannar gesels oor die vooruitsig vir die nuwe seisoen. K2 Fanie Meiring, bemarkingsbestuurder...

Foliar fungicide spray regimes handy tool to fight maize ear rots

Maize with a high yield potential are often more susceptible to certain diseases, resulting in the use of prophylactic fungicide spray programmes. Since 2007 a significant increase in the use of fungicides in maize...

LATEST EDITION