Inset-oorsig

March 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Wintergraan- en kanolasaadpryse vir 2015 Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar dit kan wel moontlik jou belangrikste inset wees. Die...

Determine actual weight of wet pod groundnuts accurately

February 2018 NEELS WEGNER, product specialist: Gauteng, PPECB Due to the increasing number of wet pod groundnuts received at the groundnut selection plants, it has more so become essential, to accurately determine the following: The weight...

Kyk die lewe vierkantig in die oë en gaan aan – Andries Theron se...

October 2017 Estie de Villiers, redakteur, SA Graan/Grain Die huidige seisoen is ‘n strawwe een in die Swartland. Waar Andries Theron in ‘n normale jaar gewoonlik ongeveer 380 mm reën kry, het dit hierdie jaar nog...

As die Goliats van insetmaatskappye mekaar oorneem…

November 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Die afgelope jaar is gekenmerk deur groot inset maatskappye wat saamsmelt of wat ander maatskappye wil uitkoop. Dit kan ‘n hoë konsentrasie van insetmaatskappye tot gevolg hê. Konsentrasie...

Kultivarevaluasie in rand en sent bekyk

February 2018 LOURENS DE KOCK, Graan SA Grondboonwerkgroep en WIKUS SNIJMAN, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Sedert die 2006/2007-seisoen is nasionale grondboonkultivarproewe in die grondboonproduksiegebiede van Suid-Afrika uitgevoer. Die laaste evaluering is gedurende die 2011/2012-seisoen uitgevoer, waarna die Elite-kultivarproewe...

Gesonde grond, vol lewe, vir volhoubare gewasproduksie

March 2017 OWEN RHODE en CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Grondgehalte neem die fisiese, chemiese en biologiese eienskappe van grond in ag. Grondbestuurspraktyke, soos bewaringslandbou, wat grondgehalte bevorder, kan ʼn bydrae lewer om gewasopbrengste en...

Gee híéraan aandag – DuPont Pioneer Weeg en Wen-wenner sê wat hulle doen

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker Die feit dat Roos Boerdery oor jare op produksie bly fokus het, het hulle die 2015/2016-wenners vir die DuPont Pioneer Weeg en Wen-sojaboonbesproeiings-opbrengskompetisie gemaak. Hierdie boerdery word in die Wonderfontein-area in...

Laat presisieboerderytegnologie vir jou werk en jou nie grys hare gee nie

August 2015 ETIENNE NEL, Senwes Presisieboerdery Vandag vorm tegnologie ‘n integrale deel van landbou, maar in besonder ook vir saaiboerdery. Presisieboerderytoerusting kan vinnig dividende uitbetaal, maar kan ook lei tot groot frustrasie indien dit nie reg...

Onkruide: Meesters in winsvernietiging – ervaar jy dit ook so?

September 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Bewerkings-, bemestingspraktyke en kultivarprestasie is gewoonlik van die aspekte wat druk deur produsente bespreek word. Dit is beslis belangrik, maar onkruidbeheer haal normaalweg min gesprekke. As dit bespreek word, sal die...

Oppervlaktespanning is belangrik vir plaagbeheer

March 2018 BRIAN DE VILLIERS, produkbestuurder: Byvoegmiddels, Villa Crop Protection Water word algemeen gebruik vir die meng van plaagdoders en die egalige toediening daarvan oor ‘n oppervlakte. Die hoofrede hiervoor is omdat water vryelik beskikbaar is....

LATEST EDITION