Gerbils: Ecologically based rodent management in maize

March 2016 EMIL VON MALTITZ and FRIKKIE KIRSTEN, ARC-Plant Protection Research Institute and LUSHKA LABUSCHAGNE, Centre for Wildlife Management: University of Pretoria ‘Outbreaks of rodents occur worldwide; the factors that cause them are less than fully...

RANKENDE ONKRUIDE: ‘n Kopseer in mielieproduksie

September 2016 ELBÉ HUGO en MARLENE VAN DER WALT, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom In meeste gevalle word produsente eers bewus van rankende onkruide wanneer dit teen volwasse plante begin oprank. Rankende onkruide is strawwe kompeteerders vir...

ONKRUIDSAAD – ‘n suksesstorie

March 2017 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Voortplanting is een van die belangrikste funksies van enige biologiese organisme. Onkruide is een van die suksesvolste plantspesies in terme van saadvermeerdering en -verspreiding. Alhoewel die meeste onkruidspesies slegs...

Earthworms and its role in soil

July 2017 CHARNÉ MYBURGH, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Earthworms are cylindrical, segmented worms from the phylum Annelida. They live in the soil, feeding on living and dead organic material. More than 2 000 earthworm species have already been...

Bemesting van mielies — waar, wanneer en hoekom?

July 2015 ANDRÉ LABUSCHAGNE en KOBUS VAN ZYL, landboukundiges: Omnia Kunsmis Met die onlangse droogtes en swakker opbrengste asook die koste-knyptang wat al hoe harder knyp, is produsente gedwing om elke dag meer effektief te wees...

Die verwerking van mielies tot meel van nader bekyk

June 2015 LUTER PRETORIUS, kwaliteitskontrolebestuurder: Afgri Witmieliemeel is sinoniem met Suid-Afrika. Vir die meeste mense in die land verwys dit heel moontlik na spierwit mieliepap, gaargemaak na eie keuse. Verskillende metodes van gaarmaak vereis verskillende produkte...

Agricultural lime and commercialisation of small-scale farmers

One of the greatest opportunities to grow agricultural production, reduce unemployment and accomplish true economic empowerment, lies in the commercialisation of small-scale and subsistence farmers in South Africa. The majority of South Africans are...

Soilborne diseases of soybean and management strategies to control these diseases

March 2017 YARED TEWOLDEMEDHIN and SANDRA LAMPRECHT, ARC-Plant Protection Research Institute (PPRI), Stellenbosch Soybeans are grown in most parts of the world and are a primary source of vegetable oil and protein. They are also grown...

Funksionele vleisbeesvoerkrale

March 2015 ELMARIE STOLTZ, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese Vir die suksesvolle, volhoubare produksie van beesvleis is voldoende pasgemaakte fasiliteite nodig. Hierdie fasiliteite moet die bestuur van die stelsel vergemaklik, effektiwiteit verhoog en arbeid tot ‘n minimum beperk. Fasiliteite...

Gee híéraan aandag – DuPont Pioneer Weeg en Wen-wenner sê wat hulle doen

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker Die feit dat Roos Boerdery oor jare op produksie bly fokus het, het hulle die 2015/2016-wenners vir die DuPont Pioneer Weeg en Wen-sojaboonbesproeiings-opbrengskompetisie gemaak. Hierdie boerdery word in die Wonderfontein-area in...

LATEST EDITION