Gunstige mikrobes in volhoubare landbou

July 2018 OWEN RHODE, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Voedeselproduksie moet teen 2050 verdubbel om die groeiende wêreldbevolking te kan voed. In die navorsingsomgewing word daar terselfdertyd voorgestel dat daar ‘n afname in die gebruik van anorganiese kunsmis en...

Fertasa-kongres fokus op TOEKOMS van kunsmis

July 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Die Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) het hierdie jaar op 19 April hul 58ste jaarkongres in Kempton Park gehou. Die kongres is besonder goed bygewoon en het...

Graanvoorraad en beskikbaarheid

June 2018 Deur die loop van die bemarkingseisoen word voortdurend verwys na die produksie, verbruik en voorraadvlakke van graan. Dit is, onder andere, die belangrikste fundamentele aspekte wat rolspelers in die bedryf in gedagte hou...

GOSA is breëbors oor bedryf én produsente se effektiwiteit

June 2018 JOHAN SMIT, namens GOSA ​​​​​'n Geskatte meer as 20 miljoen ton graan- en oliesade­voorrade is in die 2017-seisoen effektief deur die Graan­hanteringsorganisasie (GOSA) se lede hanteer. Diepsee-uitvoere het sowat 2 miljoen ton beloop, waarvan...

Die belangrikheid van produsentbeheerde besighede

June 2018 LIZE MORRIS, SA Graan/Grain medewerker en 'n Meesterstudent aan Kovsies; artikel in samewerking met Graan SA geskryf Die landbousektor het al heelwat fases van verandering deurgegaan: In die verlede het produsente nie regtig nodig gehad om...

OORDRAGVOORRAAD: Sal logistiek en stooropsies dit hou?

June 2018 MARIANA PURNELL, hoofbestuurder, Agbiz Grain Daar is ‘n mate van optimisme in die Suid-Afrikaanse mieliemark na aanleiding van goeie reënval gedurende April. Die Verenigde State se Departement van Landbou (USDA) het sy vorige skatting...

Wintergraansaadpryse vir nuwe seisoen bekend

March 2018 Altesaam sewe nuwe koring- en twee nuwe garskultivars betree hierdie seisoen die kommersiële mark. Keuse van kultivar is belangrik om die produksierisiko tot ‘n minimum te beperk. In hierdie artikel word die jongste saadpryse...

Targeted breeding technologies – the way of the future

March 2018 DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem and DR DIRK SWANEVELDER, ARC-Biotechnology Platform, Onderstepoort A modern era of targeted crop breeding is upon us. Traditional plant breeding aims to change traits/genes in a specific crop...

Target-site herbicide resistance in ryegrass: A three-year summary

March 2018 HESTIA NIENABER and DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem Ryegrass is the predominant grass weed species occurring in the small grain production areas of the Western Cape. Ryegrass is genetically highly variable and can...

Saadkwaliteit en sertifisering onder die vergrootglas

March 2018 KOBUS VAN HUYSSTEEN, tegniese beampte, SANSOR Sedert die vorige oes is al die beste praktyke moontlik gevolg en voorbereidings getref om volgende jaar selfs ‘n groter, beter oes te behaal – daardie rekordoes waarna...

LATEST EDITION