Kyk uit vir dié slaggate tydens grondbewerking

August 2018 MARTIENS DU PLESSIS, grondkundige, NWK Grondbewerking is en bly een van die primêre koste-items in saai­boerdery. Die doeltreffendheid van ‘n bewerkingsaksie behoort voortdurend geëvalueer te word. Hierdie artikel poog om die aspekte van beplanning...

Jongboer prakseer innoverende oplossing vir windskade

August 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die sandgronde van die westelike produksiestreke hou altyd die moontlikheid van windskade in – wat tot groot verliese kan lei. Die uitdaging ontstaan wanneer die wind sandkorreltjies opwaai en sodoende die...

Exciting new technology CAUGHT THE EYE at NAMPO

August 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team To ensure sustainable production, producers constantly need new and better technology to help the farming enterprise function more efficiently. South African producers’ receptiveness to new technology is regarded as one...

Best practices in fuel handling and storage

August 2018 STEPHAN NEL and WESSEL OOSTHUIZEN, John Deere With the increased demand for engines to comply with global emissions regulations and the adoption of newer technologies in the manufacturing of modern engines, it is becoming...

Wat jy moet weet oor nuwe P-riglyne vir mielies

July 2018 DR CHRIS SCHMIDT, bestuurder: Landboukundige Dienste, Sidi Kunsmis Waar kom die nuwe P-riglyn vir mielieverbouing skielik vandaan? En hoekom is die vorige riglyn nie goed genoeg nie? Wat het dit genoodsaak om nou na...

Voordelige MAKROFAUNA in landboupraktyke bekyk

July 2018 CHARNÉ MYBURGH, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Grondbiota bestaan uit ‘n enorme verskeidenheid organismes wat met mekaar, met die plantwortels en met die omgewing in aanraking kom en is daarom ‘n belangrike komponent van die grond-ekosisteem. Hulle word...

Só verbeter jy GRONDVRUGBAARHEIDS­BESTUUR

July 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan Boerdery in Suid-Afrika is onder geweldige druk. Behalwe vir politieke en klimaatdruk is dit ook vasgevang in ‘n kosteknyptang. In hierdie opsig is dit opvallend hoe hoog stikstofkoste in alle provinsies...

Optimalisering van stikstofbehoeftes en – benutting = beter waterbenutting

July 2018 DR ERIK ADRIAANSE, bestuurder: produkontwikkeling en tegniese ondersteuning, Sasol Die meeste voedsel word met natuurlike reënval geproduseer, terwyl ontwikkeling in ‘n groot aantal lande met die gepaardgaande toename in die bevolking minder landbougrond per...

Kunsmiskwaliteit weer getoets: Só lyk resultate

July 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA In 2017 is weer ‘n volledige kunsmiskwaliteitmoniteringsprojek van stapel gestuur. Dié projek is in samewerking met die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF), Fertasa, die Sasol Landboutrust...

Is oorbemesting werklik ‘n sonde?

July 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die woord “oorbemesting” klink asof dit nie reg moet of kan wees nie. Soms mag oorbemesting heeltemal verkeerd wees, maar daar is tog kere wat dit nie ongunstig is nie; dit...

LATEST EDITION